Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Classic Petit
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in.
- Grande
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls
Let asb. dat daar geen oonde in die eenhede is nie.
Graceland is nie 'n partytjie-venue nie.
Geen funksies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Stiltetyd begin om 22:00 en is tot 07:30.
Swem is op eie risiko.
Respekteer die verblyf, ander gaste en die bure.
Daar is 2 baie vriendelike honde, 'n Chow en 'n Pekingese-kruising, en 1 kat op die perseel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
136 Cronje Street, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang