LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Selfsorg in Clarens

Gracie's Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Alba D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Sal beslis weer besoek. Was heerlik en nie te ver van besighede. Dit was lieflike verblyf! Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Elektriese kombers met warm lakens was lieflik; dit was koud in Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Uitstekend - dis al wat mens kan sê. Gracie's Cottage is sekerlik die beste waarde vir geld wat ons in 'n lang tyd ervaar het. Dit voel regtig asof jy in jou eie huis is alhoewel dit natuurlik heelwat kleiner, maar nog steeds ruim is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grace
Gracie's Cottage
Dankie, waardeer julle! Enige tyd welkom!

Fiona V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Peaceful and home from home feel. Absolutely wonderful. The ambiance and attention to detail were amazing. Everything one could ask for. 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Ons het baie lekker gekuier, danke! Die verblyf was netjies, skoon en gerieflik. Die gasvrou is baie vriendelik en was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie mooi plek, heerlik kuier. Bitter mooi plek, waarde vir geld, baie goeie gasvrou. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Wonderlik. Baie lekker gebly, warm in die koue weer wat ons ervaar het, ligging is net ver genoeg van die dorp af om stilte te vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Heerlike kort wegbreek. Alles wat mens nodig het, baie dankie. Ons het die kaggel goed benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elandie D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Weekend away. Lovely stay! Weekend away, would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie oulike kothuis, sal weer bespreek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Die plekkie was baie netjies. Alles wat 'n mens nodig het, is daar. Die heaters en kaggel was beslis 'n bonus in die koue weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 700
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag, vir 3 mense
Bespreek

19 Hill Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87d51471632b0121ecb3706a4a1604210492b3cfa567370e68d042a938939f0bb320abeeb6f5b3a4fa98bdbe477302c597f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 3 mense 113 5 1 5 19 Hill Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520891687743 28.414405363824

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang