+36
Selfsorg in Stellenbosch

Harmonie Kothuis op Vredenheim wynplaas

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Vredenheim Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Harmonie Kothuis op Vredenheim wynplaas is 'n lieflike selfsorg-kothuis in Vredenheim-wynlandgoed, Stellenbosch wat perfek is vir wyn- of natuurliefhebbers wat die Kaapste Wynlande wil verken.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, en gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskassie, ketel, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en boeke. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan ook in die welige tuin ontspan.

Gaste kan die mikrogolf, ketel en WiFi tydens beurtkrag gebruik, en daar is herlaaibare ligte langs die enkelbeddens en in die sitarea.

Vredenheim-wynlandgoed bied verskeie besienswaardighede, insluitend 'n wildpark waar jy jagluiperds, leeus en tiere kan sien. Die restaurant op die perseel bied 'n heerlike eetervaring met skilderagtige uitsigte oor die wingerde en op die berge.
Wynproeë en keldertoere is ook beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gregory V
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, safe and clean. The farm is amazing. The cottage was lovely, exceptionally clean, and very well equipped. We felt safe at ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Lynn-Mari B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en rustig. Dit was rustig en die verblyf was skoon en goed ingerig.
Des 2025
Anzet V
Gesin met tieners
4.8
Pragtige plek kry rus vir jou siel. Ons het heerlik gebly. Alles is gemaklik en alles werk. Die eienaar was baie behulpsaam met reëlings vir 'n privaa...
Sien meer
Des 2025
Christa E
Gesin met tieners
4.6
Baie goed. Tuin en slaapgeriewe skoon en netjies. Baie lekker ligging. Reëling met gasvrou baie goed.
Mrt 2026
Grant V
Gesin met klein kinders
4.6
Great for a single or couple. We enjoyed a few nights at Harmonie Kothuis after needing to leave our previous guesthouse abruptly due t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vredenheim Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harmonie Kothuis op Vredenheim wynplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 455
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 455
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 455
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Vredenheim Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bf3a8ca6527614fa983794e58979e91b66ef505f3265a4abc93a95911236a6b3c01dc6bdbaf21a261430c2ae11a416ad3eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 455 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Vredenheim Wine Estate Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.960896578046 18.807381469836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang