Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grafiti Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamboyantstraat 2, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 452 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grafiti is 'n boetiek hotel vol kleur en moderne kuns. Dis in die stil woondistrik Bela-Bela in Limpopo. Die dubbelverdiepingeiendom is 800 vierkante meter groot en spog met smaakvolle meubelstukke, treffende muurpapier en helder en unieke Frieda Kahlo-kunsstukke.

Verblyf word aangebied in individuele Deluxe- en Superior-kamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens in elk. Elke kamer het ook lugversorging en 'n privaat stoep of balkon met 'n uitsig oor die welige tuin en goed versorgde grasperke. Kamergeriewe sluit 'n koffiemasjien, yskassie en 32"-slim-TV met YouTube, Netflix en Showmax in. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar regdeur die B&B.

Gaste kan hul dag afskop met 'n watertand-ontbyt in die bekoorlike eetkamer met dienstoonbanke. Die restaurant bedien heerlike maaltye die hele dag lank, insluitend middagete en aandete. Gedurende die wintermaande sorg die kaggel vir ongekunstelde sjarme. Gaste kan die groen tuine deur die groot vensters van die eetkamer waardeer. Hierdie einste vensters sorg dat die eetkamer lekker lig kry. Gaste kan ook in die sitarea op die grondverdieping ontspan. Die ontvangs is net om die draai om gaste by te staan om seker te maak dat hul verblyf in die Waterberge onvergeetlik is. Daar is ook 'n gastetoilet naby.

Koel af in die skitterende swembad of Jacuzzi langs die hoofgebou of lê heerlik in die son en bak heeljaar lank. Hierdie area staan bekend vir sonnige weer regdeur die jaar, 'n matige klimaat gedurende die winter en warm somermaande. Na 'n lang dag van verkenning in Bela-Bela, kan gaste heerlik by die B&B ontspan.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar aan alle gaste.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Grafiti Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.6/5

Egmond Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 111

Jaar gelys 2

Ligging

  • Flamboyantstraat 2, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Grafiti Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 452
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 452
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamboyantstraat 2, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11bf61d1f4c326b0db1294151995c3aa8f55c6ec8a70000a0a0d16b412303e9c627427542df23b96175b6545ae7492d9e1f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 452 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2 Flamboyant Street Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.87558981118 28.289954394443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem