Grande Roche Hotel
- Slaapplek vir 90 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Plantasie Street, Grande Roche Hotel, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aan die voet van die manjifieke Paarl-rots, bied Grande Roche Hotel pragtige verblyf in die Paarl. Met uitsig oor wingerde en berge, is die Grande Roche Hotel die ideale basis vanwaar sakereisigers en vakansiegangers die Kaap en alles wat dit bied, kan verken.
Verblyf word aangebied in pragtig ingerigte eenhede soos die Terras-suites, Heritage-suites, Legacy-kamers en 'n Tuin-suite. Elke eenheid beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, lugversorging, luukse badkamergeriewe, satelliet-TV, 'n kluis, haardroërs, badjassen en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die hotel spog met 'n gemeenskaplike swembad met sonstoele, pragtig versorgde tuine, 'n tennisbaan, 'n kroeg, 'n eetarea, 'n spa, sowel as 'n troulokaal en konferensiegeriewe. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe in die omgewing sluit in verskeie wynplase, winkels, restaurante en koffiewinkels en is maklik bereikbaar. Die Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 55 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 Plantasie Street, Grande Roche Hotel, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Plantasie Street, Grande Roche Hotel, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 90 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang