Granny Goose Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Granny Goose Guest House is 'n plaasstyl-gastehuis wat selfsorg-eenhede en gastekamers bied. Die instansie is aan die buitewyke van Volkrust geleë en is naby 'n paar buitelugdoendinge in die area.

Akkommodasie by Granny Goose Guest House beskik oor 22 gastekamers en 1 selfsorg-eenheid wat slaapplek bied vir 7 gaste. Die kamers het koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers. Elke gastekamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike gastesitkamer en kombuis, sowel as veilige parkeerplek met geslote kringtelevisie. Granny Goose Guest House is die ideale basis waarvandaan jy die Majubaberg en die Wakkerstroom-moerasland kan verken. Dit is sowat 25 minute se ry weg.

Daar is ander doendinge soos perdry, voëlkyktoere, hengel en voetslaan in die area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Granny Goose Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false