LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Granny Mouse Country House & Spa | LekkeSlaap
+38

Granny Mouse Country House & Spa

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103 Ou Hoofweg, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 805 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Granny Mouse Country House & Spa is in die skilderagtige KwaZulu-Natalse Middellande aan die hange van die uKhahlamba-Drakensberg, een van Suid-Afrika se erfenisgebiede. Soos die naam voorstel, straal die hotel ouwêreldse bekoring uit en dit is 'n goeie aanvulling vir die plattelandse atmosfeer en moderne geriewe van die kamers.

Die verblyf word in tuinkamers met 'n tuin-uitsig, luukse kamers en met 'n uitsig oor die Leeurivier en luukse suites met 'n uitsig oor die Leeurivier en 'n sithoekie en panoramiese uitsigte vanaf die baaivensters gebied.

Hierdie elegante hotel het 2 bekroonde restaurante. Die sjefs is bekend vir die paringspyskaarte wat hulle opstel. Die spyskaarte word in die restaurant of in die intieme wynkelder bedien. Kom sluit die aand af in die nuwe sigaarkamer wat vinnig bekend raak vir die enkelmout-drankies en verskeidenheid sigare.

Die spa bied verskeie behandelings. Gaste word bederf met 'n reeks masseer- en skoonheidsbehandelings, 'n Jacuzzi, hidroterapie en 'n stoomkamer. Die spa-span kan ook grimering doen vir spesiale geleenthede.

Troues en konferensies is deel van wat Granny Mouse Hotel & Spa alles bied. Daar is plek vir tot 120 gaste. Die kapel en onthaalsaal het 'n uitsig oor die Caversham-vallei met sitplek vir 120 gaste en panoramiese uitsigte wat uniek is aan dié omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir Granny Mouse Country House & Spa
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R103 Ou Hoofweg, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Granny Mouse Country House & Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 805
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 805
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103 Ou Hoofweg, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3Nzc2ZjU2LWZkZmYtNDlmZC05NmEwLWIwMTAyNzkyMzI3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 805  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 R103 Old Main Road Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.422911097699 30.096901059151
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!