+8
Selfsorg in Bloemfontein

Grants Hill Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Olivier Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Grants Hill Cottage bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Die eiendom is naby winkelsentrums, skole en besienswaardighede in die omgewing.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste, 'n TV met DStv en 'n privaat stoep met 'n sitarea. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Olivier Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Grants Hill Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Olivier Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30b777b40353a7684d4f49eade2a6f2c8511f78941669269e22e44c364e06f23cf69fe5525167832ee7213b689f23c61da71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 3 Olivier Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0891815 26.223517
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang