Grassmere Getaway

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Grassmere Getaway bied verblyf op 'n Vrystaatse plaas waar daar met gewasse en vee geboer word. Die plaas is langs die R76 tussen Kroonstad en Orkney en bied oorgenoeg plek om fiets te ry en te stap. Dit is die perfekte plek vir 'n maklike, vinnige wegbreek ver vanaf Johannesburg se geraas en gejaag.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede wat slaapplek vir 2 volwassenes het. Die eenhede is individueel versier en het albei 'n oopplan-uitleg met 'n en suite-badkamer met geriewe, 'n kombuisie, 'n haardroër, elektriese kombersies, 'n waaier en 'n verwarmer. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Vars melk, tee en koffie word voorsien.

Elke eenheid het sy eie ingang vanuit die tuin en daar is braaigeriewe beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Grassmere Getaway gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]