Gratia
Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 12 Jan 2021 tot 14 Mrt 2021.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Codonia-laan 891, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R960R624 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Gratia 1 en 2 is in die voorstad Waverley geleë. Daar is 2 eenhede, 'n tweeslaapkamerkothuis en 'n eenslaapkamerwoonstelletjie. Ons is sowat 3 km vanaf die N1 met maklike toegang tot baie besienswaardighede.
Gratia 1 is 'n sonnige en ruim tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 5 mense en sal jou tuis laat voel. Kamer 1 het 'n en suite-badkamer en die ander badkamer word gedeel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolf en yskas-vrieskas. Alle kombuisgereedskap word voorsien. Die leefarea is oopplan en het 'n eetkamerarea met eetkamertafel en 'n sitkamer. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Daar is 'n braai-area met verhitte swembad wat op versoek gebruik kan word. Skoonmaakgoedere word voorsien, maar 'n skoonmaker kan teen addisionele koste gereël word. Veilige parkeerplek word voorsien.
Gratia 2, die selfsorgwoonstel, het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 1 bed in die leefarea en 1 badkamer met 'n stort. Selfsorgkombuis met vierplaatstoof, oond en mikrogolf, yskas-vrieskas. Daar is ook 'n TV met volledige DStv. Veilige parkering word voorsien.
Geen partytjies en geraas word na 22:00 toegelaat nie!
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Codonia-laan 891, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink Gratia het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Codonia-laan 891, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom