Great Stays
5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Manaba Beach Road, Dumela Holiday Resort, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Great Stays is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n strandfront-kompleks in Margate. Hierdie kompleks spog met 'n lieflike see-uitsig en is naby Margate se strand.
Dié woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n gerieflike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel lei na 'n privaat balkon met 'n piekniektafel met 'n uitsig oor die braai-area en die strand.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area, swembad en lieflike tuine. Gaste kan ook 'n die pooltafel en tafeltennis geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 492
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 Manaba Beach Road, Dumela Holiday Resort, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Manaba Beach Road, Dumela Holiday Resort, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang