Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1405

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1405 resensies vir Gariep Inn
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Corne Christine W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne Christine W
Gesin met tieners

Gerieflik na aan al die nodige winkels en restaurante geleë.

Skoon, netjies, veilige akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G
Saam met vriende

Sal weer daar bly.

Almal het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Definitief die rede hoekom ons altyd daar oorslaap. Kamers gerieflik en het alles wat nodig is. Storte is gerieflik. Kan miskien aandag gee aan die kussings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Lekker gebly by Gariep Inn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
A D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kliënte diens is uitstekend.

Vreeslike reuk in kamer 11 a.g.v. drein. Verder baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelene R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marelene R
Saam met vriende

Baie netjies maar die reuk maak dit onplesierig.

Die kamers is baie netjies, maar die water stink. Ons het twee kamers bespreek. Die een kamer se stort het geen water gehad nie, en toe ons probeer stort in die ander kamer, het die water so erg gestink dat die kamer heelaand soos vrot eiers geruik het. Die bed was ook baie ongemaklik. Dit is hartseer want ons het al 'n vorige keer hier gebly en dit was baie beter gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa W

Gerieflik.

Colleen het uit haar pad gegaan om ons te help. Puik. Water het 'n baie baie slegte reuk. Dit is moontlik dat dit 'n dorp probleem is en nie 'n lodge probleem nie, maar dit is regtig erg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf.

Oornag verblyf, bonus was 'n restaurant op die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johmare B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johmare B
Saam met vriende

Was heerlik.

Baie lekker en gemaklik. Restaurant nearby with lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pool clean. Did not like watching only KykNet!

Pleasant. Safe and good value.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan O
Enkelreisiger

Mooi blyplek. Het pragtige dam besoek en baie foto's geneem. Gerieflik naby OK.

Elke aand gebraai en vroeg gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adeline E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline E

Gerieflik en veilig.

Ons het lekker gebly en dit is die perfekte plek om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf skoon en netjies, maar nie gerieflik vir meer as 1 nag se verblyf nie.

Verblyf was skoon en netjies maar effens teleurstellend in ander opsigte. Daar was nie 'n laai- of hangkas vir klere nie. Daar was ook nie 'n kas of ruimte vir kruideniers al was dit 'n selfsorgeenheid. Handdoeke en toiletpapier moet dringend opgradeer word. Hierdie keer het nie gevoel soos waarde vir geld nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met vriende

Skoon, netjies, alles wat benodig word vir oornag.

Ja, was skoon, netjies en stil. Het oorgebly vir die nag en was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schenda V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schenda V
Gesin met tieners

Beste waarde vir geld, ooit!

Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois A
Besigheidsreis

Gerieflik.

Alles wat mens nodig het vir 'n gerieflike oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolaas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ok.

It was ok. Room neat and tidy. A little old, could do with an update in decor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Baie mooi skoon, goeie stopplek as jy oppad Kaap toe is. Die stortwater het net 'n reuk gehad. Ek is nie seker of dit boorgatwater is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Montereywilliamvernon V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Montereywilliamvernon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gariep Inn is die beste verblyf vir die waarde van geld. !

Baie lekker en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oor nag slaap.

Moet asb net kyk of julle water kan suiwer. Reuk is nie aangenaam.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly teen 'n belostigbare prys.

Baie beïndruk met die netheid van die eenheid en die eenheid self. Daar is 'n restaurant op die perseel, Tjailatyd, wat heerlike kos bedien en goeie diens verskaf. Was vir ons 'n groot verligting dat ons nie weer hoef te ry op soek na 'n restaurant nie. Die blyplek het aan al ons vereistes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marchand S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

N rustige oornag om te recharge om die langpad weer aan te vat.

Perfekte gaaitjie om in te slaap na 'n lang dag op die pad. Rustig, kalm en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons bo gesê het.

Awesome dit sluit alles in. Dit is ons 5de of 6de keer en daar sal nog wees. gaan uit haar pad om te help en is klantediens-georiënteerd. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gariep Inn.

Akkommodasie is voldoende en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno G

Very lovely and cosy.

Comfortable. Safe. Clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Slegs een aand oornag. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just right for the 1 night that we needed for the sleepover. Unit was clean!

Chalet was very clean, only issue was that there were plenty of ants. The next morning our tin of rusks was full of ants, otherwise all good and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

Great, we have stayed there in the past and we have not been disappointed yet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry-jon I - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry-jon I
Gesin met tieners

Comfortable overnight stay.

We were looking forward to a swim, but unfortunately the pool was dirty. The restaurant serves great food and the hotel has all the essentials. Don't expect much in terms of TV viewing variety as this was limited to 2 channels, one being DSTV channel 100. Regardless, if you are looking for a good place to get some rest, this is it. Comfortable beds and peace and quiet. Really neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Die bestuur is vriendelik en behulpsaam. Die ligging is perfek. Die fasiliteite is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens. Alles wat jy nodig het vir 'n oornagplek. Restaurant op die perseel.

Dit is 'n veilige en goedgeleë oornagplek as jy oppad Kaap of Ooskus toe reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelik, rustig, kommervry. Heerlike oornagverblyf.

Ja, heerlik daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelene V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, veilige opset met 'n restaurant en supermark op die perseel. Dit is 'n ideale oornagplek.

Die eenheid is besig om opgegradeer te word, en die meeste eenhede is reeds gedoen. Ek was in eenheid 4, dit was gerieflik, skoon en het vars linne gehad. Daar is egter dringend behoefte aan verf, nuwe handdoeke en gordyne in die slaapgedeelte waar die bure vleis braai. Daar moet asb. pakplek vir toiletware in die badkamer wees. Die oop hoekspasie kan met rakke gevul word. Die yskas se muurprop langs die wasbak is 'n risiko, maar andersins is alles puik met 'n swembad en pragtige tuine. Daar is parkering reg voor jou voordeur. Dit is geensins negatief nie, net wenke vir goeie huishouding.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Immanuel J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immanuel J
Gesin met klein kinders

Maklike toegang en baie effektief vir 'n oornag slaapplek.

Het lekker gebly en kinders het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja S
Gesin met klein kinders

Perfekte gelee, bekostigbaar, als op een perseel.

Baie lekker gebly. Perfek gelee, bekostigbaar, lekker vir die kinders en als op een perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is skoon en netjies.

Ons het lekker gebly. Die plek is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V
Gesin met tieners

Altyd 'n plesier om by Gariep Inn oor te slaap. Een van ons hoogtepunte van die vakansie.

Ons slaap gereeld hier oor oppad Kaap toe en was nog nooit teleurgesteld nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net oornag vanaf Kaap af, maar beddens nie gemaklik vir 'n goeie nagrus.

Die verblyf was vir 2 kamers, een vir 3 volwassenes, wat skoon en netjies was. Die beddens was net ongelooflik hard en nagrus was min. Die 2de kamer was vir my ouers, en dit is regtig nie 'n selfsorg-eenheid nie. Die yskas is baie klein, en daar is net 1 wasbak waarin skottelgoed en gesig gewas moes word, met bitter min spasie. Die waterskade moet definitief aandag kry, en oorweging van 'n groter wasbak met meer spasie sal definitief in ag geneem moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dan S
Gesin met klein kinders

Great location, clean rooms but improvements can be made.

Great location. Check-in was easy. There is a restaurant on the premises; however, the family room was disappointing. While it was clean, the aircon leaked onto the bed, and the shower was poorly designed as the shower curtain let water onto the bathroom floor. The towels provided were frayed. The double room we also booked was clean and well-kept.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theodore V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theodore V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke gebly. Skoon kamer. Lekker stort met warm water. Lekker restaurant. Yskou.

Lekke gebly. Skoon kamer. Lekker stort met warm water. Lekker restaurant. Yskou bier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens was uitstekend. Kamer gerieflik en resturant by kamers wat dit baie gemaklik.

Dit was baie lekker gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Very nice and cosy room for 1 night overstay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great overnight.

Good for an overnight only. Clean room, clean linen. Coffee and tea available. Clean surroundings. Safe parking area. Delicious food at the restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Riaan B
Gesin met klein kinders

Dit was okey.

Ons het lekker gebly. Ons is net vreeslik teleurgesteld dat ons van ons items vergeet het en toe ons terug ry om dit op te tel, is dit weg en niemand weet van niks nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great overnight stay.

We enjoyed our overnight stay at the Gariep Inn. We had everything we needed, would definitely overnight here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Returning on 2 April to stay again.

Was perfect for our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardus K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil omgewing en gerieflike restaurant.

Netjiese korttermyn verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan H
Enkelreisiger

Great overnight stay.

It was a very pleasant stay. It was a clean, lovely sized room with the aircon as a plus. The pool was spotless and the grass was as per the pictures. Overall a great place to stay and check out Gariep Dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theodore V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theodore V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en bekostigbaar.

Baie goed geleë met alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike en gerieflike oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adat V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adat V
Gesin met tieners

Rustig en perfek geleë.

Was heerlik om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap en lekker ge eet by die restaurant.

Ons het heerlik gebly en alles was perfek en netjies, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd 'n gerieflike oornag plek.

Altyd lekker om by Gariep Inn te bly en baie gerieflik met 'n uitstekende restaurant op die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie R
Enkelreisiger

Goeie verblyf en die restaurant se kos is puik.

Die verblyf was topklas en die kos van die restaurant was uitstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Gesin met klein kinders

Ons LekkeSlaap altyd lekke!

Soos altyd bly ons baie lekker! Net wat 'n mens nodig het om oor te slaap. Lekker kos by die restaurant op die perseel ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Super lekker.

Baie lekker gebly, baie oulike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Gesin met tieners

Het slegs vir een aan oor geslaap. Baie mooi area sal verseker weer kom.

Baie netjiese eenhede. Als sommer op een plek, verblyf, restaurant en bootritte besprekings. Lugversorging het ongelukkig nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper R
Saam met eggenoot / lewensmaat

As advertised.

Soos geadverteer, gerieflike ligging vir oorslaap, netjies en skoon. Dit was net 'n bemoeienis om ons laat arriveering te kon reël.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M
Gesin met klein kinders

Ideal vir 'n 'stop-over'.

Perfekte oornag plek oppad Kaap toe. Die kamer het alles wat jy nodig het vir 'n 'stop-over'. Na 'n lang dag op die pad was die lugversorging en swembad heerlik. Ons sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Was 'n lekker vakansie-atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Baie skoon, netjiese en veilige plek met alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap. Daar is 'n baie aangename restaurant en 'n supermark reg langs. Perfekte plek vir oorslaap oppad Kaap toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik. Alles wat mens nodig het in een vertrek. Sal weer hier bly.

Baie lekker gebly. Heerlik ontspanne na 'n lang reis en die lugverkoeling was heerlik. Baie goed ingerig - alles wat mens nodig het. Die Tjailatyd restaurant was 'n bonus. Baie gerieflik naby alhoewel 'n braaivleisie op die braai net so lekker sou wees. Kamers goed uitgelê om te kies tussen baie privaat of swembad uitsig tussen ander mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige nagrus op die lang pad.

Maklik om te vind en skoon en netjies. Kos van die restaurant is lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis altyd lekker om by Gariep Inn te kan oorslaap!

Dis altyd lekker om by Gariep Inn te kan oorslaap - altyd netjies, skoon en lekker baie spasie. Sal hul beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank W

Excellent place to stay.

Perfect stay, and boat ride on the dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donald E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald E
Saam met eggenoot / lewensmaat

. Altyd 'n wenner.

Geniet 'n heerlike oornag verblyf. Sal dit altyd doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld vir oorslaap verblyf.

Verblyf was skoon en gerieflik. Beurtkrag gedurende die nag veroorsaak dat daar geen krag vir die lugversorger is nie, en dit raak baie warm in die kamer. Ook was daar nie ligte buite nie, so sekuriteit is bietjie min gedurende daardie tye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Waarde vir geld, skoon, goeie beddens, ideaal vir oorslaap tussen Gauteng en PE.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Enjoyable.

Enjoyed the stay. Nothing fancy but you get your money's worth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole I - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stop over. Well worth every cent.

Great location, lovely sized rooms with aircon. And the onsite restaurant was a plus. Food was great. Will definitely use them again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorette P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette P

Aangenaam verras.

Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker gebly. Kan net aandag gee aan die skoonmaak van die stortvloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrissie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gebly sentraal gelee, baie ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelike diens, kamers skoon en netjies. Baie goed geleë. Kos by die restaurant is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Waarde vir geld. Lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janell D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janell D
Enkelreisiger

Nice.

Ja, it was definitely value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hetta C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gerieflik, veilig.

Gariep Inn is skoon en netjies. Verskaf alles wat mens nodig het. Lekker warm stort en skoon bed en gemaklike matras. Veilig en 'n koel swembad na die warm reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met vriende

Would recommend.

Excellent location for an overnight stay, next to a restaurant with affordable and large portions of food. The room unit was as advertised, value for money, and very secure parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf oppad Mosselbaai toe.

Verblyf was aanvaarbaar gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V

Baie rustig, skoon en veilig.

My tweede keer in 4 maande wat ek daar oornag en sal beslis elke keer van Gariep Inn gebruik maak. Ek en my ma het alleen gereis en baie veilig gevoel. Beveel hul aan vir enige een wat daar wil oornag. Alles is loopafstand van die eenheid af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon, goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou gemoed!

Lekker oornag in 'n baie skoon en netjiese woonstel met heerlike lugversorging. My motor is veilig parkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Alles wat nodig is vir 'n oornag verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna J
Saam met vriende

Rustigtige, skoon akkommodasie wat voldoende toegerus is.

Dit was baie rustig. Akkommodasie het voldoende toerusting, was netjies. Het veilig gevoel. Goed gelee. Beddens was gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinoud O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinoud O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamer en restaurant bied waarde vir geld.

Baie lekker gebly, lekker in die restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niekie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niekie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Benodig dinge soos herlaaibare ligte.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Personeel is baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een aand geslaap. Kan ook Tjaila restaurant aanbeveel vir etes.

Baie lekker om te slaap en weet dit is veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Was rustig en alles nodig vir een aand oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Very nice, clean, and the food is very good at their restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos in restaurant uitstekend.

Alles is soos geadverteer, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Voorwaar waarde vir geld. Vriendelike mense. Alles is netjies en werk. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilet H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet H
Enkelreisiger

10/10 would recommend.

Die kamer was baie netjies en skoon. Die aircon is 'n baie groot pluspunt veral in die somer, en die restaurant se kos is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met vriende

Gerieflik en gemaklik.

Baie gerieflike oornag akkommodasie. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale halfpad oornag vanaf die binneland na die see.

Baie lekker gebly in 'n skoon en goed ingerigte kamer. Personeel was ook baie behulpsaam om gevriesde goedere oornag te vries. Waar is die sjokolade op die bed? (Ha-ha-ha!)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P
Enkelreisiger

Baie gerieflik by die winkel en restaurant. Die swembad het ook baie gehelp met die hitte.

Net een probleem. Die lugversorger werk nie reg nie. Dit is op die 17de gestel en ek moes bo-op die bed slaap omdat dit nie koud word nie. Nommer 6.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Waarde vir geld. Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf. Uitstekende ligging, alles soos geadverteer. Veilige parkering.

Heerlike verblyf. Uitstekende ligging, alles soos geadverteer. Veilige parkering. Sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul Marthinus B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul Marthinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornag plek!

Baie moeg daar aangekom. Hartlik ontvang. Daar het 'n lekker atmosfeer geheers. Ons is aangenaam verras met ons chalet. Alles wat mens nodig het, mooi uit een gesit. Kroeg en tjailatyd restaurant baie lekker atmosfeer. Ek is baie lief vir swem en ongelukkig was die swembad nie skoon nie. Maar sal definitief weer daar oor slaap. ️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met tieners

Absolute waarde vir geld.

Baie mooi en netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia B
Gesin met klein kinders

Uitstekende halfweghuis.

Baie lekker oorgeslaap. Die swembad was 'n heerlike afkoel vir die kinders na die lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Baie lekker. Swembad was 'n lafenis in die hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, goedversorgde akkommodasie.

Fantasties! Na 'n lang dag se reis, was die swembad net wat ons nodig gehad het. Die restaurant se kos was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dana O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana O
Enkelreisiger

Stil, veilig, skoon en netjies.

Goeie waarde vir geld. Die lugversorging was soos manna uit die hemel. Dit was lekker stil en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letuka M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Letuka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

They need to build a brick wall. The wire fence is not secure enough.

Excellent but not enough three-pin sockets to plug the laptop inside the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caitlin S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Had a wonderful stay. It was so convenient to have the restaurant right there. Loved having the cats around the premises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renier J
Gesin met tieners

Sal weer daar slaap.

Ons het heerlik lekker geslaap, bebraai en die vinnige heerlike storm ook geniet. Area is awesome, en baie naby aan Garriep Damwal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V
Enkelreisiger

Maklike en gerieflike akkommodasie vir enkel reisigers en gesinne.

Verblyf was veilig, skoon, netjies en gerieflik. Naby stapafstand van restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Enkelreisiger

Baie lekker!

Naby die N1 snelweg, geriewe is baie goed en net dat hulle 'n kragopwekkingseenheid het vir beurtkrag is absoluut tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myrick B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

My partner and I really enjoyed the stay. It was hot, and we went for a nice swim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edrich C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edrich C
Enkelreisiger

Rustig, netjies en vriendelike personeel.

Baie vriendelik en baie oulike, rustige en veilige blyplek. Glad nie onbeskostigbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby aan Bloemfontein - besighede en eetplek lekker naby.

Baie lekker gebly - skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Baie gerieflike en netjiese oornagplekkie. Eet ook altyd lekker by Tjailatyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Kamer was netjies en skoon. Wasbak is bietjie aan die knap kant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflik en veilig.

Baie lekker gebly. 'n Bietjie vars melk vir die koffie/tee sal gaaf wees en toilet spuitgoed asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice G

Waarde vir geld.

Lekker verblyf, goed geleë. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ervaring.

Goed geleë en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy V
Gesin met klein kinders

Netjiese oornag verblyf, waarde vir geld.

Lekker oornag verblyf oppad Kaap toe. Netjies en skoon verblyf. Reg langs Tjailatyd Restaurant, baie lekker geëet na 'n lang rit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle S
Enkelreisiger

Rustige oor slaap.

Het net oor geslaap vir een nag maar baie netjiese kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sentraal vir reise. Restuarant op die perseel is beslis 'n groot plus.

Ons het lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Die blyplek is baie gerieflik, netjies en skoon. 'n Heerlike plekkie om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Gesin met tieners

Great stay for overnight. All amenities well suited.

Stay was great for overnight. The pool is so beneficial being on the road for the day; cooling down was great. Only issue was the toilet cistern was faulty, so the noise was constant.