LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gariep Inn | LekkeSlaap
+39

Gariep Inn

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 751 resensies vir Gariep Inn
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Willem M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorgebly. Netjiese, skoon oorslaapgeriewe met alles wat mens benodig.

Die kos by die restaurant was heerlik en prysgewys baie billik. Die klien wasbakkie in die hoek van die kamer is onprakties en dit sal 'n groot verbetering wees indien dit na die badkamer verskuif kan word.

Kennedett W - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kennedett W
Saam met vriende

Lekker

Sien sterre.

Sanet N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het baie lekker gekuier en veilig gevoel. Alles wat mens kon benodig was daar. Baie skoon en netjies. Dankie.

Albert E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert E
Saam met vriende

Puik, netjies, bekostigbaar.

Bespreking was maklik. Baie netjies en vriendelike diens gekry. Met 'n winkel, bottelstoor en eetplek is dit alles wat jy nodig het.

Carien V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Enkelreisiger

Heerlike, rustige atmosfeer. Na 'n lang dag se reis is dit die ideale plek om jou innerlike battery weer te herlaai.

Sal altyd weer bespreek.

Herman C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Lekker!

Lekker oornagplek met baie lekker restaurant en fasiliteite wat nodig is.

Loot B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loot B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Skoon en netjiese verblyf. Ete in restaurant was heerlik.

Grant E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant place with Great rooms and great service. Will reccomend to everyone!

Really enjoyed staying overnight. A great stop over place! Will recommend to anyone and we will definitely use it again. Brilliant staff, well equipped chalets and outstanding value for money!

Barnard S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barnard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, doen ons eie ding en word nie gesteur nie.

Lekker vertoef en was rustig - die personeel baie vriendelik en happy.

Jörg S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jörg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very safe and very clean.

Just what we needed for an overnight stay! Possibility to eat in the restaurant nearby. Good food for a very good price. Friendly staff. Also at the check-in counter! Friendly personnel. Easily accessible units. Good and safe atmosphere. Easy accessible from the road!

Stefanie C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie C
Saam met vriende

Pragtige plek.

Vriendelike diens, so mooi plekkie om te bly en oornag. Baie mooi skoon kamers. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Vriendelike diens en kos baie lekker en groot porsies. Hul melkskommel is 'n moet om te proe. Dankie vir die mooi plekkie wat ons ontdek het!

Nicky V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stop over between Gauteng and the Cape.

Neighbours were very noisy. Bed not of the best quality.

Ruth S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth S
Gesin met tieners

Brief overnight stay.

Room is comfortable and sufficient for overnight stay.

Erna V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Gerieflik.

Goeie ligging gerieflik geleë langs n restaurant, mens het nie nodig om rond te ry en kos te soek nie. Kamers gerieflik. Heerlik stil.

Klasie H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klasie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige atmofeer om in te ontspan na 'n lang reis.

Die krane in die stort (eenheid 13) kort aandag. Dit maak nie mooi oop of toe nie.

Christa V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en skoon oornagkamers met alles wat nodig mag wees.

Die plekkie is pragtig, skoon en netjies. Die mense is vriendelik en behulpsaam.

Johan N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek en verblyf baie netjies.

Net 'n bietjie beknop.

Marlene D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het slegs oornag. Was goed.

Die restaurant by Gariep Inn se kos is smaaklik.

Renier P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf en uitstekende waarde vir geld restaurant.

Bly gereeld hier oor, goeie waarde vir geld. Die restaurant bedien heerlike etes.

Brenda P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en gerieflik naby goeie restaurant

Ligging perfek vir oornagreisigers. Netjiese fasiliteite.

Armand S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Armand S
Gesin met klein kinders

Very pleasant stay, but a few small extras would make it feel more worth the money spent.

Very clean and neat. Friendly and helpful service. Unfortunately overpriced. Very good location as it is within walking distance from the restaurant and OK grocer. Close to petrol station so it is a very convenient location.

Violet-ann S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violet-ann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie netjiese kamers, dis goed gepas dat daar 'n lekker restaurant stapafstand van die huisies is.

Emma C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma C
Saam met vriende

Netjiese en veilige oornagverblyf.

Het daar oornag met ons reis van die Kaap na Hartbeespoort. Sal weer in die toekoms daar oornag.

Esche V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esche V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rerig bekostigbaar, netjies en lekker.

Sal beslis weer by Gariep Inn oorslaap, restaurant op perseel was ook gesellig, kos heerlik en vinnige flink diens.

Lorien S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorien S
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies, perfek vir 'n oorslaap terwyl jy op pad Kaap toe is.

Ons het net een aand oorgeslaap, was op pad Kaap toe. Diens is vriendelik, eenheid is netjies. Daar is nie veel om te doen nie, maar dit was reg vir ons aangesien ons net wou oorslaap. Dankie!

Fc V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly na 'n lang dag se ry.

Alles wat ons benodig het was daar. Beveel beslis aan.

Tertius V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and enough for 2 people.

The door could not lock - friendly staff moved us to another place.

Sally K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë.

Baie netjies en gasvry.

Ilze K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K
Enkelreisiger

Gerieflik, skoon en waarde vir geld.

Ek bly altyd hier, en sal weer in die toekoms. Dit is goed geleë, gerieflik met die restaurant en het vriendelike personeel. Doen so voort !

Annemaree V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemaree V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, lekker geslaap na 'n héérlike ete in die restaurant.

Sien sterre.

Santie R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker veilige oornagplekkie!

Slaapplek was gemaklik vir 1 aand se oorslaap. Die restaurant word aanbeveel. Hulle het 'n kragopwekker gehad wat handig te pas gekom het met die beurtkrag saam. Ongelukkig het hy die volgende oggend ingeskop en weer afgegaan. Ons is gesê om die sleutel in 'n posbus by die hek te gooi, maar kon nie die posbus vind nie. Op die kennisgewing op die badkamerdeur staan weer dit moet in die chalet gelos word. Dit was bietjie dubbelsinnig.

Annerie K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie K
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Netjies, skoon en gemaklike bed. Buiteligte by nommer 3 op muur verlig hele kamer. As jy gewoond is aan 'n donker kamer kan die lig bietjie pla.

James S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James S
Gesin met klein kinders

Altyd wonderlik om by oor te slaap. Gerieflik, netjies en uiters billike pryse.

Beslis die moeite werd vir oornag. Uiters billike pryse en goeie kliëntediens.

Carina B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en netjies verblyf.

Sal weer gebruik maak van die verblyf. Net jammer die swembad kon nie gebruik word nie - ons het nogal uitgesien daarna.

Anet B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Die kamers is skoon en netjies en voldoende toegerus vir oorslaapdoeleindes. Dis baie gerieflik dat daar ook 'n restaurant op dieselfde perseel is, ons het kos bestel toe ons ingeboek het en hulle het dit sommer by ons kamer kom aflewer, voortreflike diens. Is naby aan die damwal waar ons die volgende oggend gaan besoek het. Sal beslis weer hier oorslaap.

Jack V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jack V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek, rustig en gerieflik ingerig.

Dit was ons derde besoek aan Gariep Inn en vind dit elke keer gerieflik en netjies daar. Mooi tuin en omgewing. Sal weer kom.

Annarina G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarina G
Gesin met klein kinders

Veilig en stil.

Gariep is 'n goeie oornag plek op pad Johannesburg toe. Vriendelike diens.

Ansunell H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansunell H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagverblyf.

Kamer het alles wat mens nodig het vir vinnige oornagverblyf. Kamer was netjies en skoon.

Juley D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juley D
Enkelreisiger

Altyd vriendelike diens. Skoon en netjies.

Beste diens en waarde vir geld.

Karin P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, lekker geslaap, beddens gemaklik.

Goeie ligging, restaurant gerieflik daarby.

Lydia P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig gewees.

Baie netjies en skoon. Sal dit vir mense aanbeveel.

Jana J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit voel of ons familie is. Ons sal vir seker weer daar kuier.

Jacqueline B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B
Enkelreisiger

Gerieflike blyplek met swembad vir lafenis.

Restaurant gerieflik naby - vriendelike diens.

Linda H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Enkelreisiger

Groot verrassing gekry!

Dit was 'n heerlike verrassing om die pragtige, weggesteekte kompleks met kamers en chalets te stap. Die swembad na 'n lang reis deur die uiters warm Karoo was veral 'n welkome gesig en uitnodiging. Die ontvangs was baie vriendelik en professioneel, al het ek taamlik laat daar aangekom Die kamer is pragtig, gerieflik en daar is alles wat ek nodig gehad het. Baie dankie weereens LekkeSlaap, julle aanbeveling was weereens in die kol!

Lizette V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Enkelreisiger

Rustig, stil en gerieflik.

Kamers is gerieflik, goed versorg. Mooi omgewing.

J.c.b. S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J.c.b. S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby dam.

Netjies met lekker swembad.

Jana B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B
Saam met vriende

Baie kort, maar lekker.

Alles was baie netjies en skoon.

Hannes S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Gesin met klein kinders

Gerieflike en veilige oornagplekkie.

Die plek was skoon, veilig en daar was genoeg plek om bene te rek (en swem) na ’n lang ry met 2 klein kinders. Die eenheid self is groot genoeg en gerieflik.

Elmar V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie rustig en skoon plekkie om te oornag.

Ons reis planne het verander en Gariep Inn was baie tegemoetkomend en ons bespreking vroeër gemaak.

Vedre H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vedre H
Gesin met tieners

'n Vinnige oorslaap tussen die Kaap en Gauteng.

Die plek was reg vir oorslaap en weer vinnig vertrek die volgende dag.

Niel D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel D
Gesin met klein kinders

Great, veilig en skoon.

Goeie waarde vir geld, skoon en veilig.

Lize S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize S
Gesin met tieners

Pragtig, skoon, netjies en gemaklik!

Ons het heerlik oornag. Die kamer was skoon, netjies en gerieflik. Die restaurant bedien heerlike kos in baie vrygewige porsies. 'n Baie positiewe ondervinding!

Martin D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay for good value.

Had a good stay. Clean and comfortable. Good value for money and conveniently close to Tjailatyd restaurant.

Heila P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heila P
Gesin met tieners

Gariep se dorpie is pragtig!

Verblyf is goed en goeie prys. Kort net handdoekrelings in badkamer. Kort ook ekstra spasie of blad om op kos te maak of broodjies te smeer.

Liesl W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl W
Gesin met klein kinders

We had to overnight after driving from the Western Cape to Gauteng.

It was the perfect stop over place. It is decent accommodation.

Angelika P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelika P
Gesin met tieners

Baie lekker oorslaapplek.

Dis 'n baie gerieflike oornagbestemming. Baie lekker gebly.

Juliana O - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plekkie vir oorslaap vir 'n nag. Swembad om af te koel.

Skoon en gerieflik en vriendelike mense.

Johannes B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf redelik.

Die asdrommetjie in die oornagverblyf was vol, dus nie skoongemaak nie. Die laken was skoon, maar moes al lankal vervang gewees het - dun van al die was. Groter handdoeke kan oorweeg word. Die yskas kort 'n goeie skoonmaak, veral die rek van die deur.

Tanya J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya J
Gesin met klein kinders

Good.

It was everything we needed for an overnight stay.

Bradley E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley E
Gesin met tieners

A lovely overnight stopover.

Clean and neat, great burgers at the restaurant.

Cariena V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cariena V
Gesin met tieners

Oornag op pad na eindbestemming.

Baie oulike oornag verblyf.

Vicky C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky C
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Die eenheid was baie skoon en gerieflik. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer oorbly en aanbeveel!

Carl G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl G

Uitstekend.

Gasvry en behulpsaam.

Gerard B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Die ideale oornagplek.

Die eenheid is gerieflik met al die basiese benodigdhede om te oornag. Dit is net jammer dat die wasbak gebruik moet word om ook skottelgoed in te was. Tweepuntmuurproppe sal 'n bonus wees. Baie lekker gebly en sal definitief in die toekoms weer van die fasiliteite gebruik maak.

Rg J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rg J
Saam met vriende

Baie lekker gewees en restaurant se kos uitstekend.

Was baie lekker gewees, jul kan dalk net groot bord langs pad opsit, het gesukkel om plek te kry.

Mark M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Gesin met klein kinders

Great stay perfect stop over.

Perfect stop over for me and my family with the dog. The place is neat quiet and very nice with its own pub and restaurant for a great dinner at a good price.

Ray E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray E
Gesin met klein kinders

Safe, clean and pleasant accommodation for any stopover.

The rooms were clean and the pool was such a relief for the kids after a long journey.

Dyllan C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dyllan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very basic and very quaint! A good stay for a quick overnight.

An enjoyable stay, not more than one night though. The self catering amenities could be better and we struggled with the basin in the bedroom. The shower head was slightly loose.

Steven S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven S
Gesin met klein kinders

Comfortable stay at a reasonable price.

Would recommend as an overnight stay.

Cindy P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Cindy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ek is teleurgesteld in die netheid en die stoepe wat regtig vuil was en baie lanklaas gevee. Die houttafel buite die kamer was vuil. En die matras is aaklig. Die matras sal moet vervang word.

Bianca C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C
Gesin met klein kinders

Heerlike oornagplek.

Ons het heerlik oornag by Gariep Inn. Die diens was vriendelik en die plek netjies. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Mary Ann S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary Ann S
Gesin met tieners

Skoon en netjiese verblyf. Ek het lekker uitgerus vir die volgende dag.

Beter kwaliteit koffie kan in die kamers ingesit word, so ook meer koffie/tee en melk vir die aand en oggend.

Elaine S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie oornagplekkie.

Kamers baie goed toegerus en restaurant op perseel het lekker etes.

Annette N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette N

Rustig.

Pragtige omgewing met baie om te sien.

Clarissa B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig lekker en netjies.

Die Gariep Inn is regtig 'n heerlike plek. Geskik vir die hele familie. Dit is skoon, netjies en veilig. Die omgewing is ideaal vir 'n wegbreek.

Tessa D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjiese kamers - genoegsaam vir een of twee nagte se oorbly.

Die kamers is netjies en alles is in werkende toestand. Geen luukshede nie, maar genoeg spasie en geriewe om gerieflk te kan oorslaap.

Elouise M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise M

’n Goeie oornagstop.

Goed geleë, net af van die N1. Die damwal is baie indrukwekkend om na te gaan kyk. Oulike opset met huisies naby aan restaurant en parkeerplek agter die hek.

Barbara H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornag.

Ons het net oornag en was uiters tevrede.

Tertius S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius S
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld en goeie diens.

Die kamer en terrein was baie netjies en die personeel baie vriendelik. Die restaurant bied ook goeie waarde vir geld.

Wayne I - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne I
Gesin met klein kinders

Overnight stay

The accommodation was clean and safe for kids. Great stopover from Johannesburg to Cape Town.

Dr. Christo P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr. Christo P
Saam met vriende

Altyd lekker om na 'n lang dag se ry by Gariep Inn af te pak.

Goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar oornag.

Annamart A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamart A
Saam met vriende

Fantastiese oornagplek met die gerief van 'n restaurant wat goeie kos bedien.

Was verbaas dat ons nie al vroeër die plekkie ontdek het nie. Ons slaap gereeld in die Gariep-area oor en hierdie was vir ons die beste nog. Uiters gerieflik geleë, gawe mense, skoon geriewe en kan ek byvoeg ook groot genoeg sodat mens nie beknop voel nie. Het ook lekker by die restaurant geëet. Is 'n pluspunt dat dit deel van die opset vorm, mens is nie altyd lus vir ry na 'n eetplek na 'n dag in die voertuig nie. Sal definitief weer daar oornag. Dankie Coreen vir jou behulpsaamheid met ons reëlings wat so bly verander het.

Zelda B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Uitstekende diens!

Pieta S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieta S
Gesin met klein kinders

Lieflike plekkie met alles wat jy benodig.

Perfekte netjiese plek vir oornag. Sal dit vir seker aanbeveel!

Leentjie V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leentjie V
Saam met vriende

Lieflike plek, ek sal graag weer daar vertoef.

Sien sterre.

Jack V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jack V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is n gerieflike oornag eenheid met mooi tuine en braaigeriewe.

Ons kom gereeld hier oorslaap en is elke keer tevrede met die diens en die chalet is goed toegerus met alles wat nodig is. Mooi tuine en swembad as jy wil buite sit. Sal weer kom.

Johan P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met vriende

Kort, maar lekker.

Baie netjiese kamers, goeie waarde vir geld.

Johan B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Die pad is goed, ontvangs uitstekend, flink diens, kamer vir oornag. Sal aanbeveel dat enige persoon dit self moet beleef. Uitstekend. Dan is die ligging vir vinnige besoek aan die damwal ens. ook iets wat die oog gesteel het.

Mariana V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Nie gewoond aan die hitte nie, geniet die lugversorger baie.

Genevieve W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld

Ons het geen klagtes. Alles was perfek.

Johan V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike oornag.

Lekker dat daar 'n restaurant is met lekker kos.

Shirley V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige nagrus op pad.

Na 'n lang reis vanaf Kaapstad was die bed gemaklik, die kamer pragtig skoon en die stortwater heerlik warm.

Suzette B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Veilig, goeie nag rus met skoon en netjies verblyf. Sal dit verseker aan my vriende en familie aan beveel.

Johann V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het vir oornag verblyf.

Die restaurant verdien meer as 'n pluimpie. Waarde vir geld, goed voorbereide kos en diens waaraan niks onderbreek. Die plek kort 'n benoeming.

Janus S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kliëntediens is tops.

Ons het in een van hulle chalets ingeboek en was nie baie happy met die bed nie. Dink die kamers en beddens van die chalets kort 'n bietjie van 'n upgrade. Die bestuurder het sonder om te skroom vir ons n ander kamer aangebied wat duurder is en baie mooi opgegradeer was vir presies dieselfde prys. Sal definitief weer daar oorslaap.

Ritha L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ritha L
Enkelreisiger

Dit was baie gerieflik ingerig met als wat ek nodig gehad het en uiters bekostigbaar.

Dit was baie gerieflik ingerig met als wat ek nodig gehad het en uiters bekostigbaar. Die ketel het nie gewerk nie, maar daar was mikrogolfoond. Wat veiligheid betref, het ek net gewonder oor die hek by parkering wat oopgestaan het, nie wag gesien.

Ilze K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K
Saam met vriende

Gerieflik, goed geleë naby restaurant.

Kamer is skoon en goed toegerus met alles wat mens nodig het vir oornagverblyf. Sal beslis weer daarvan gebruik maak in die toekoms.

Erik V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Gariep Inn was baie professioneel en akkommodasie was netjies en skoon. Daar kan miskien net gekyk word om die boks tv op te gradeer.

Retha R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen

Lekker stil, veilige oorslaap oppad na Pretoria of Kaap

Barry S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagrusplek.

Baie lekker en rustig kan goed uitrus. Bed nie die gemaklikste nie.

Jc F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Alles mooi skoon, dalk net 'n mat op die vloer langs die bed

Fredirich B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredirich B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Alles wat ons verwag het.

Sal weer kom, lekker.

Sue V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sue V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Julle vriendelik is opreg waardeer.

Die terrein is netjies en verwekomend. Ons het graag op die stoepie gesit, soos talle ander gaste, dit was heerlik. Dankie vir u gasvryheid.

Elsa S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike oornagstop. Sal dit beslis aanbeveel.

Netjiese kamers in 'n gesellige omgewing.

Anton W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Enige knelpunte word gou opgelos.

Die restaurant se kos is baie lekker, lekker groot porsies en die personeel se diens en gesingheid baie baie goed. Sal die restaurant ook aanbeveel.

Kotie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie V
Saam met vriende

Ideale oornag verblyf.

Vriendelike omgewing en ontvangs. Eenhede goed toegerus en netjies. Lekker kuier-atmosfeer, gerieflik, naby aan die hoofweg. Sal beslis weer hier oornag.

Hendrik D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap op pad na Prince Albert.

Ons slaap gewoonlik oor by die Forever Resort of alternatiewelik by die De Stijl Hotel. Nie een van die 2 kon vir ons oornag-akkommodasie voorsien nie. Ons was baie dankbaar dat ons by Gariep Inn kon plek kry, alhoewel ons B&B-akkommodasie verkies. Dis baie jammer dat Gariep Inn nie ontbyt voorsien nie.

Hendrik D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflike oorslaap.

Die eerste kamer wat ons gekry het vir ons reis na P.A. Nommer 10 se TV het nie gewerk nie. Die tweede kamer, no 13 met die terugreis, was baie gerieflik en alles het goed gewerk. Die yskassie maak ’n vreeslike geraas. Dit was so steurend dat ons dit afgeskakel het gedurende die nag. Dit sou lekker wees as daar ’n rakkie in die stort was om goed neer te sit, dieselfde by die wasbak in die kamer. Die restaurant is baie gesellig met die kaggel, maar die diens is hopeloos te stadig. Ons het langer as ’n uur gewag vir ons kos! Onaanvaarbaar lank aangesien daar net 3 tafels beset was. Dit sou lekker wees om ontbyt te kon geniet voor mens weer die lang pad aandurf.

Frik S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om hier oor te bly. Restaurant het ons kos goed voorberei en bedien by kamer.

Kamer 12 se stoep moet net 'n buitelig kry en die bedliggie het bly flikker toe dit aangeskakel is. Seker ’n konneksie probleem. Dankie.

Ingrid Z - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kos by die restaurant na 'n lang reis. Altwee kere was 'n plesier en ons kon lekker rus vir die volgende dag se reis.

Almal was baie gasvry en alles was skoon en netjies.

Ina D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ina D
Saam met vriende

Skoon, heerlike buitekuier, kindervriendelik.

Die grasperk, swemdad en speelplek vir die kinders is 'n groot pluspunt. Die braaigeriewe en stoep met houtbank en tafel maak dit 'n lekker kuierplek buite. Die kanmers voldoen aan al jou basiese behoeftes.

Lindy C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy C
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Lekker, netjies en gerieflik. Ongelukkig was die dubbelbed waarop ons geslaap het in eenheid nr. 5 baie ongemaklik, want die matras moes al lankal vervang word.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Convenient.

Nice, neat and convenient. Unfortunately the double bed we slept on in Unit nr. 5 was very uncomfortable as the mattress is long overdue for replacement.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tabble E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabble E

Baie lekker.

Baie lekker en skoon fasiliteite.

Willie T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oornag!

Ideaal vir net oornagverblyf.

Charlene S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S

Plekkie is baie mooi.

Hulle swembad is 'n moet om in te swem.

Jannie D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en ontspanne.

Selfsorgeenheid is basies, maar gerieflik en skoon. Lugreëling is effektief. WiFi werk goed. TV is bietjie klein en kanale is beperk. Lieflike swembad. Kon gou-gou oorstap na die restaurant vir aandete. Sal weer hier oorbly.

Helena C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena C

Uitstekende oornagverblyf.

Dit was heerlik om na 'n dag se reis in 'n goed versorgde chalet in te stap met lugversoring. Dankie vir puik, vriendelike diens!

Hennie B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Goeie ontvangs, gerieflik geleë, netjies en skoon.

Carlene S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Waarde vir geld.

Dit was 'n genot om by Gariep Inn te oornag. Sal dit definitief aanbeveel en weer daar gaan bly. Plekkie is baie netjies, so ook die omgewing. Waarde vir geld.

Benny L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a nights stay. Very clean and comfortable. We will definitely stay here again.

Maybe a bottle of filter water in the fridge would have been a nice addition.

Vanessa P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en vriendelike diens.

Netjies, goed geleë en baie mooi en gerieflike oornagstop.

Ewert A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewert A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en goeie diens.

Vriendelike ontvangs en alles was netjies en in orde met goeie etes en waarde vir geld by restaurant.

Anneline M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anneline M

Baie lekker gebly by Gariep inn, veilig en 'n lekker oornagverblyf. Sal weer daar oorslaap.

Netjies, skoon, veilige oornag verblyf. Ook diere vriendelik. Sal weer daar oorslaap.

Wim B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim B
Besigheidsreis

Baie lekker verblyf.

Lekker gebly. Sal weer gebruik maak van verblyf in die toekoms.

Vic G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vic G
Gesin met tieners

Goed vir oornag akkommodasie.

Goeie oornag akkommodasie vir die prys en lekker kos by die restaurant. Kan verbeter met netheid in die eenheid, veral die badkamer.

Anton G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie netjies en gerieflik.

Nadia B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en netjiese plekkie.

Geen probleme ondervind nie.

Stefany M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefany M

Perfek!

Dit is netjies en perfek vir ‘n nagstop!

Antoinette M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellig.

Die kamer was eenvoudig, maar baie skoon en gerieflik. Die swembad was skitter blou. Ons is vriendelik ontvang. Die restaurant op die perseel is wonderlik. Dis net 'n paar tree van ons kamer af! Sal beslis weer hier tuisgaan.

Ewald S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ewald S
Gesin met klein kinders

Perfekte oornagplek.

Tweede keer wat ons hier oornag, baie gerieflike kamers, altyd skoon en die kinders geniet die swembad.

Corrie W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige oornagstop. Fasiliteite en diens was goed.

Sien sterre.

Nadia P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia P
Gesin met klein kinders

Asb. net die beddens in kamer 5 s aaklig en dis die 2de keer.

Verder baie goed en rustig - net die bed.

Neelda F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neelda F
Gesin met tieners

Baie lekker!

Baie lekker gebly! Mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Joao F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joao F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Central to everything.

Clean, and very hospitable.

Elsabé K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé K
Saam met vriende

Baie vriendelik, netjies.

Die deur en lugversorger van nommer 5 kort aandag. Verder was alles wonderlik skoon en 'n genot.

Joey S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike skoon kamer en badkamer - sal net bly wees vir neersitplek in die stort en ook dalk 'n rakkie vir gebruik by die wasbak wat in die kamer is.

Goeie akkommodasie - sal dit beslis aanbeveel vir 'n oorslaap.

Chantelle L - Jan 2020
Gemiddeld