Green Hazel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hazel Avenue, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
- Vanaf R782 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Green Hazel is 'n knus selfsorg-eenheid in Murrayfield, Pretoria, met slaapplek vir 2 gaste en 'n baba.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en 'n bababedjie kan vir 'n baba gereël word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die eenheid sluit 'n mikrogolfoond, ketel, lessenaar, gemaklike rusbanke, gratis WiFi en 'n tee- en koffiestasie in.
Gaste kan 'n gemaklike en ontspannende verblyf geniet in 'n ruimte wat ontwerp is met sagte, moderne afwerkings. Die rustige tuinarea en nabygeleë park bied 'n stil omgewing om te ontspan. Green Hazel is gerieflik geleë naby die N4-snelweg, Wilgers-hospitaal en Laerskool Skuilkrans, en is ideaal vir 'n rustige oornagstop in Murrayfield Security Village.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Hazel Avenue, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hazel Avenue, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang