LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+5
Selfsorg in Pretoria

Green Olive Chalet

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Willem G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Uitstekend. Dit is 'n fantastiese oornagplekkie. Theresa is al soos familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline A
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Super. Lovely place in a good location. The beds were comfortable. There are good restaurants close by. The WiFi kept kicking us out and you have to log in again. The bathroom door was difficult to close.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons het lekker gebly, gerieflik en netjies. Goed geleë. Ons het heel aangenaam gebly. Was net vir slaap, daar is wel braaigeriewe ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk P
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Okt 2026

Baie lekker rustig en stil. Alles netjies skoon en op standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Uitstekend. Ons het 'n baie goeie welkom ontvang, Theresa het soveel moeite gedoen om alles reg te kry vir ons. Sy het in kontak gebly gedurende die dag. Kamers baie netjies en skoon, aangename ervaring en lekker geslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Heerlik en rustig. Die bed is lekker sag en groot. Die lugreëling werk 100%. Oor die algemeen 'n oulike plekkie. Ons was oor Oujaar daar, dit was stil en rustig. Ons was lekker naby aan ons bestemming.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie T
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Sal beslis weer by Green Olive bly. Ek het namens iemand geboek, maar hy was baie tevrede met sy verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Lieflike plekkie, alles wat jy nodig het. Baie skoon. Sal weer besoek. Lekker gebly. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

It was a lovely overnight stay. Peaceful, beautiful gardens and clean flat. It was a lovely overnight stay. Peaceful, beautiful gardens and clean flat. Didn't feel like we were in the city. A real jewel that we will return to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlik. Die gasvryheid is 100%. Baie dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Plot 229, Derdepoort, Pretoria, 0035, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc51d75823494af987a26ab73efddc896df58e23576a7f4c7aba74ebb2bcbf7e12cd285af82dd58f8fd008d14dc70bedbde14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 Plot 229 Derdepoort 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.681383333333 28.30805
Soek in 'n groter streek