Opsomming van Resensie
Amanda W - Mrt 2020
Gemiddeld
Dit was ons 2de keer dat ons by Green Valley Lodge oorgebly het. Dit is 'n puik Lodge, altyd skoon en lekker gerieflik vir besoeke aan Eugene Marais Hospitaal.
Roelf S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netjies, stil en rustig.
Elna M - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very pleasant.
Neat, quiet and friendly reception. Enjoyed staying here.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Amanda W - Jan 2020
Gemiddeld
Die lodge is baie gerieflik geleë vir besoek aan Eugene Marais Life Hospitaal.
Green Valley Lodge's terugvoer
Goeiedag Amanda,
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons hoop om u weer te kan akkommodeer in die nabye toekoms.
Groete,
Adèle
Green Valley Lodge
Noel C - Okt 2019
Gemiddeld
Travelling from there at 17:00 is a pain. Buses on Booysens Street.
Lana V - Aug 2019
Gemiddeld
Neat and tidy.
Green Valley Lodge's terugvoer
Good day Lana,
Thank you for your feedback.
We hope to accommodate you again in the near future.
Kind Regards,
Adèle
Green Valley Lodge
Johan Hendrik B - Jun 2019
Gemiddeld
Lekker geslaap en baie netjies.
Green Valley Lodge's terugvoer
Goeiedag Johan,
Dankie vir die terugvoer. Ons is bly u het dit geniet.
Ons sien uit daarna om u weer te akkommodeer.
Groete,
Adèle
Green Valley Lodge
Johan H - Mei 2019
Gemiddeld
Ek was 100% tevrede met die fasiliteit.
Green Valley Lodge's terugvoer
Goeiedag Johan,
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons hoop ons sien u spoedig weer.
Adèle
Mariëtte E - Nov 2018
Gemiddeld
Unfortunately, not wheelchair friendly at all.
Green Valley Lodge's terugvoer
Good day Mariette,
I do apologise for my late reply as I was in the hospital.
We do not assist with the hospital wheelchairs, however, we can assist with a paraplegic wheelchair.
Kind Regards,
Adele
Green Valley Lodge
Magda S - Okt 2018
Gemiddeld
Dit was 'n vakansie, baie rustig.
Lauren D - Jun 2018
Gemiddeld
They could not find our booking straight away. Check-in took a long time.
Green Valley Lodge's terugvoer
Thank you for your valued feedback.
There can be confirmation delays as any booking is only confirmed once proof of payment is received. This resulted in the delay with check-in.
It was not communicated that you were there for the hospital as we try and accommodate hospital clients on the ground floor to avoid using the stairs.
There are telephones in all the rooms to communicate directly with the manager should a guest require additional assistance and we would have happily assisted if we were made aware of any problem.
As a gesture of goodwill, we will upgrade you to a Premier room for the same price as an Executive room on your next visit.
Premier rooms are larger, have a separate bathroom with bath and shower and also feature air-conditioning.
Kind regards,
Colleen
Teresa O - Mei 2018
Gemiddeld
Absoluut fantasties.
Sonja S - Apr 2018
Gemiddeld
Alhoewel ek net een aand oorgebly het, was dit presies wat ek wou hê.
Lees meerWianke M - Feb 2018
Gemiddeld
Aangenaam.
Green Valley Lodge's terugvoer
Goeiedag Wianke,
Baie dankie vir jul terugvoer.
Ons sien uit om jul weer te help met verblyf.
Baie dankie
Adele
Stephanus V - Jan 2018
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Dawie E - Des 2017
Gemiddeld
Gerieflik en naby hospitale.
Retha O - Okt 2017
Gemiddeld
Ons het ons verblyf regtig geniet en dit was baie rustig.
Green Valley Lodge's terugvoer
Goeie dag Retha
Baie dankie vir die terugvoering, ons sien uit na u volgende besoek.
Vriendelike groete
Adèle Bezuidenhout
Ontvangs
Kobus D - Sep 2017
Gemiddeld
Dit het meer as voldoen aan al my benodigdhede.
Jannie S - Aug 2017
Gemiddeld
Baie rustig en sentraal.
Jd V - Jul 2017
Gemiddeld
Baie lekker plekkie en mense.
Cornelia C - Jun 2017
Gemiddeld
Baie lekker gebly en was baie veilig. Ons is vriendelik ontvang en gewys waar ons kamers is.
Green Valley Lodge's terugvoer
Goeie dag Cornelia
Ons waardeer u terugvoer en sien uit na u volgende besoek.
Vriendelike groete
Marie van Wyk
H N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netjiese gastehuis en vriendelike diens.
Adri W - Feb 2017
Gemiddeld
Ongelooflike verblyf.
Peter S - Feb 2017
Gemiddeld
Clean and warm welcoming. Friendly staff.
Lezel N - Okt 2016
Gemiddeld
Een ding waaroor ek nie nodig gehad het om te stres nie, my blyplek was 'n "lifesaver", dankie!
Jaco V - Okt 2016
Gemiddeld
Baie lekker oorgebly daar en werknemers baie vriendelik.
Nthabiseng L - Aug 2016
Gemiddeld
Reception and TV.
Green Valley Lodge's terugvoer
Any complaint is valid as it assists us to improve our service. We have recently upgraded our TV/ DStv package to include increased DStv channels to all rooms. This has come with a few challenges as not everyone knows how to operate the two different remotes resulting in the TV 'snowing' or appearing not to work.
Reception is only open from 8.00 to 10.00 AM on a Sunday. Trust your next stay will be glitch free.
Reneatte B - Apr 2016
Gemiddeld
Baie baie lekker.
Cobus B - Mrt 2016
Gemiddeld
Teleurstellend.
Lees meerGreen Valley Lodge's terugvoer
Thank you for taking the time to write a review as this always allows us to improve our services. Firstly, sincere apologies for the miscommunication that transpired. This was a long weekend and with check-in, most of our staff had already left. The extra bed was an oversight and immediate action was taken to resolve the situation which was understandably inconvenient.
The other guests at the pool had booked directly through Nightsbridge and they were requested to refrain from drinking at the pool as our policy is no alcohol. We are currently upgrading our website and are making the appropriate changes to include various policies such as smoking, alcohol and loud music, in order to prevent future incidents.
As a gesture of goodwill - we would extend a complimentary breakfast for 2 with a future booking.
Thank you,
Adèle
Green Valley Lodge
Lenie S - Des 2015
Gemiddeld
Dit was nie lekker nie.
Charmaine M - Nov 2015
Gemiddeld
Net wat ons nodig gehad het.
Chantell W - Okt 2015
Gemiddeld
Baie lekker.
Francois D - Aug 2015
Gemiddeld
Geen probleme. Heerlike ervaring.
Engela L - Jun 2015
Gemiddeld
Ek sal weer daar gaan oorslaap.
Petro Z - Nov 2014
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet. Was skoon, netjies, etes en diens was uitstekend. Sal definitief weer daar tuisgaan.
Susan O - Jul 2014
Gemiddeld
Goed!
Renier N - Jul 2014
Gemiddeld
Het die verblyf baie geniet: skoon, netjies en professioneel!
Ursula F - Apr 2014
Gemiddeld
Fantastiese akkommodasie en heerlike kos!
Lorraine R - Mrt 2014
Gemiddeld
Veilige en baie gerieflike verblyf.
Ernest W - Nov 2013
Gemiddeld
Baie oulik!
Danie D - Sep 2013
Gemiddeld
Dit was lekker en het als gebied wat mens vir een nag se oorslaap nodig gehad het.
Elsje S - Jun 2013
Gemiddeld
Puik
Pierre F - Nov 2011
Gemiddeld
The stay at Green Valley lodge was exquisite, a Great place to stay.
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste-laan 779, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom