Greenacres Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Greenacres Lodge is in Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis ook ideaal as jy net wil oornag en dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dis ook naby die Kaapse pad, net 'n paar minute se ry van die lughawe af en naby strande. Die hoofsnelweg wat lei na nasionale paaie waarop jy die binneland, Kaapstad en KwaZulu-Natal kan bereik, is net 5 km van die gastehuis af.

Daar is verskillende verblyfopsies en elke eenheid het 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 47 DStv-kanale.

Die gemeenskaplike eetkamer lei na 'n sonnige stoep en swembad.

Die suites is privaat en die eiendom het 'n muur, sekuriteitshek en veilige parkeerplek.

Dis ook naby Greenacres Mall, Virgin Active-gimnasium, Greenacres Hospitaal, Collegiate-skool, die Newtonpark-sakekern, Newtonpark-swembad, Nelson Mandelabaai se rugby- en sokkerstadions en Grey Hoërskool.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Greenacres Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za