Greenfig Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Green Fig Gastehuis is geleë in die stil woonbuurt Kenleaf in Brakpan, aan Johannesburg se Oosrand. Die gastehuis se naam is ontleen van die ou vyeboom in die agtertuin wat jaar na jaar pragtige vrugte voortbring.

Verblyf is beskikbaar in 8 en suite-kamers, waaronder 'n wittebroodsuite, 2 standaardsuites, 2 luukse suites en 3 gesinsuites. Elke kamer het privaat 'n ingang en 'n ekstra lang dubbelbed, 'n TV's met die DStv hotel-pakket, handdoeke, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n eetarea, sitarea, eerlikheidskroeg en 'n swembad in. Swemhanddoeke is beskikbaar by ontvangs.

Die gaste huis is naby Carnival City Casino en die Carnival-winkelsentrum met banke, kitskoswinkels, restaurante, winkels en flieks.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Greenfig Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za