Greengates Cottage
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 181 Harrow Avenue, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Greengates Cottage bied sakpasverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Black Rock, Port Edward. Dit is ideaal vir 'n wegbreek met familie en vriende.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea en die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Openview. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring.
Buite is 'n privaat stoep met sitplek en 'n draagbare braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en tyd saam te geniet. Die verblyf is net 100 m van die see af en 10 minute se stap vanaf 'n strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 181 Harrow Avenue, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
181 Harrow Avenue, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang