GreenHouse
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 28 Jun 2024 tot 1 Sep 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount-weg 58, Glendenningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
-
Vanaf
R500R333 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
GreenHouse is in die idilliese kusdorpie Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Hierdie eenhede bied 'n privaat wegbreek wat ideaal is vir 'n klein gesin, vriende of enkelreisigers wat op soek is na rustige verblyf naby die strand.
Greenhouse-woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea bestaan uit 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 3 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike enkelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Die woonstel lei na 'n stoep met 'n swaaistoel en 'n eetarea, en gaste kan in die tuin piekniek hou. Veilige parkeerplek word voorsien.
Greenhouse Cabin bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n TV, gratis WiFi en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
G Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mount-weg 58, Glendenningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink GreenHouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mount Croix Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount-weg 58, Glendenningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap