- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Libertas Avenue, Table view, Cape town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Grey Vine Cottage bied gemaklike verblyf in knus oornageenhede met privaat ingange, geleë op die eienaar se eiendom in Table View, Kaapstad. Die verblyf is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die gastekamer bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 2 enkelbeddens, 'n klein sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n dubbelslaapbank. Dit sluit 'n eetkamertafel, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Elk van die eenhede beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste, gratis WiFi en parkering.
Gaste het toegang tot parkering buite die straat onder 'n skadunet langs die motorhuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charlene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 29 Libertas Avenue, Table view, Cape town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Grey Vine Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Libertas Avenue, Table view, Cape town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang