6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 51 Park Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
51 Park Greyton is 'n goed geleë, luukse en moderne huis in 'n welige, groen tuin met 'n uitstekende uitsig op die berg en 'n groot dek met 'n swembad
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, filterkoffiemasjien, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel.
Die uitleg is perfek vir onthaal en spog met 'n dubbeldeur wat na 'n braai-area en 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en die swembad lei. Dié stoep is perfek vir skemerkelkies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 51 Park Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink 51 Park Greyton het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Park Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang