Grincourt Nature Reserve
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Rietfontein 743, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grincourt Nature Reserve is sowat 15 km vanaf Polokwane en is die ideale keuse vir gesinne, paartjies of sakereisigers wat op soek is na privaat verblyf, trou-venues of konferensiegeriewe.
Verblyf word in 11 gerieflike kamers met slaapplek vir 28 gaste gebied. Elkeen het 'n en suite-badkamer, knus beddens, sagte duvets en skoon linne. Die kamers het ook privaat ingange en sluit geriewe soos lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, TV met DStv-kanale, 'n lessenaar en 'n stoel in. Verder het gaste toegang tot WiFi en privaat stoepe.
Daar is 'n rustieke kapel op die perseel, 'n ruim eet- en konferensiesaal en 'n groot grasperke met sitplek en braaigeriewe. Daar is ook 'n restaurant en onderdakparkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Plaas Rietfontein 743, Polokwane, 0699, Limpopo
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Rietfontein 743, Polokwane, 0699, Limpopo