Oupa Piet @ Groenfontein Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elsa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfekte plek vir rus vir jou siel. Wonderlike Karoo huis. Hendrik en Martli het ons gul ontvang. Hier is rus en vrede met geen selfone wat jou pla nie. Wonderlike uitsig, veral laatmiddag, as mens op die stoep sit. Ons hoop om gou weer in die omgewing te gaan fietsry en daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew W
1 nag
5.0
Des 2024

If you want rustic charm and a warm reception - brilliant. We loved this out of the way and off the beaten track accommodation. It was right up our street. It provided everything we needed but with limited modern conveniences. It was what we were after. Our host's reception was inviting and very helpful. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie waarde vir geld, skoon en netjiese verblyf. Beveel dit definitief aan. Heerlik gebly. Netjiese verblyf en baie vriendelike gasvrou. Alles wat jy nodig het vir 'n paar dae se verblyf is daar. Mooi natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2025

Dit was 'n aangename en rustige plaasverblyf. Baie dankie. Ons het lekker gebly. Martli is 'n goeie vriendelike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflike plaashuisie in die mooiste vallei. Kleinbaas is 'n baie gerieflike plaashuisie met alles wat jy nodig het. Dit was goed vir die siel om op die stoep te braai met al die paddas en naggeluide om ons. Die lekker warm bad na 'n dag se lang reis en kuier voor die gasverwarmer het ons lekker laat ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert U
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Prentjie mooi - met mense en al. Daar is nie genoeg woorde om hierdie paradys te beskryf nie. Nog minder is daar woorde om die hartlikheid en bystand van die gasvrye personeel te onderstreep. Hierdie stukkie aarde en sy mense is baie spesiaal. Voeg daarby hierdie lieflike huisie uit 'n vergete era, bereikbaar met 'n kronkelpad - soos in 'n sprokie. In kort, ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

I'll be back. Beautiful location, great hosts. Stargazing lecture was a lovely bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berthold A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

To be repeated! This is our second stay with Martli. She personally takes care of everything, and it shows. It is quality living, off the beaten track, with full privacy and in a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Ongelukkig het ons net oorslaapplek vir een nag benodig — sou graag 'n paar dae hier wou deurbring. Plaashuis soos net 'n plaashuis kan wees. So rustig en in die mooiste omgewing. Hierdie verblyf sal vir jou lekker wees as jy bietjie weg van die beskawing wil kom en nie omgee dat jou motor en skoene gaan vuil raak nie. Daar is regtig geen selfoonsein of WiFi by die huis nie — daar is 'n TV, maar selfs die TV-konneksie het met ons verblyf ook nie gewerk nie! Alles is silwerskoon met sagte en warm beddegoed. Gasverwarmer het die huis lekker warm gehou. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Comfortable and pleasant stay. Great view from the deck. Comfortable accommodation. Opportunity for road walks and bush scrambles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Martli Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0XTipEI1cBfpuETt2wN23N19H9seQwhXkTmn9liiTC5VXSns0W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 Groenfontein Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.4483624272 21.792618017197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang