Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootvlakte Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R337, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grootvlakte Lodge skuil op 'n pragtige plaas 35 km vanaf Somerset-Oos. Dit word deur skilderagtige berge, woude en uitgestrekte vlaktes omring en bied 'n rustige wegbreek vir dié wat uit die stad wil ontsnap.

Die lodge bied verblyf in 3 losstaande chalets, elk met 'n privaat stoep en 'n uitsig oor die omliggende landskap. Elke chalet bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in die sitarea.

Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamers ontspan, maaltye in die eetarea geniet, of op die gemeenskaplike stoep kuier. Daar is ook 'n kroeg en binne- en buitebraaigeriewe.

Die lodge bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend natuurstaproetes, voëlkyk en buitelugavonture indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Grootvlakte Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 7

Ligging

  • R337, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Gaste dink Grootvlakte Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R337, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA645210353fadf698f3156f3f9b0456a9cfc1702eae58615f1ecffac4e14578cf46c673ed6901cf43531b98b4202bf90bcb22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 R337 Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.569341033386 25.441123070522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem