+55
Selfsorg in Grunau

Grunau Chalets

  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • B1, Grunau, Karas Sien kaart

Beskrywing

Grunau Chalets bied gerieflike oornagverblyf in die dorpie Grunau in Namibië se Karas-streek. Dié gastehuis is die ideale oorslaap- of wegbreekplek vir besoekers onderweg na of vanaf Namibië.

Daar is 12 selfsorg-eenhede met verskeie slaap-opsies wat 4 Standaard-dubbelkamers, 1 Gesinsdubbelkamer, 2 Gesinskamers met 3 beddens, 3 Gesinskamers met 4 beddens, 1 Luukse kamer vir 5 met volle badkamer, 1 Luukse kamer vir 6 met volle badkamer en 4 kampeerplekke. Die eenhede het enkelbeddens, behalwe die Luukse Kamer vir 5 wat 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens het.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuisie met alle nodige toebehore, 'n privaat badkamer en 'n braai-area. Daar is gratis WiFi, veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining en 24 uur-ontvangs.

Besoekpunte in die omgewing sluit die Visrivier Canyon, Ai-Ais Warmwaterbron en Nautedam in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Neene B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for an overnight stay. It was exactly what we needed for an overnight stay! Clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Karen U
Gesin met tieners
5.0
Perfek vir oornag na 'n lang reis. Ons het baie lekker gebly.
Des 2025
Pieter Leon C
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag na bestemming. Lekker geslaap en uitgerus. Ja, ons het 'n lekker dag gehad.
Des 2025
Bernie S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik oppad oorslaap. Baie vriendelike personeel en skoon akkommodasie.
Des 2025
Nico R
Saam met lewensmaat
5.0
100% uitstekend. Die verblyf was uitstekend.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Willa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • B1, Grunau, Karas
  • Gaste dink Grunau Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 928
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 928
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 928
per nag (plek vir 2)
Bespreek

B1, Grunau, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b08f859a5439647f6c5006b0bb71f820b5a20638e4745347a17ab746fbbc9114bee854e1a882bcc412894d2c788a491cc6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R928 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 B1 Grunau Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.720108 18.381702
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang