Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grysbokkloof Private Nature Reserve

Tentekamp
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Grysbokkloof Private Nature Reserve, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Grysbokkloof Private Nature Reserve bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n tent met slaapplek vir 4 gaste en is ongeveer 7 km vanaf Montagu.

Die tent maak gebruik van sonkrag en is teen 'n heuwel geleë wat vir 'n praguitsig oor die berge sorg. Die tent beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en toilet. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye saam om die etenstafel met stoele sit en geniet of in die sitarea gaan ontspan.

Die leefarea lei na 'n stoep wat oor 'n boma met 'n vuurput uitkyk. Hier kan gaste sit en kuier en die sterre bewonder, of hulle kan van die warmbad gebruik maak. Een sak hout word vir die warmbad voorsien en gaste moet asb hul eie vuurmaakhout bring. Die plaas bied ook verskeie staproetes aan gaste wat die area wil verken. Gratis Wifi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Grysbokkloof Private Nature Reserve sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Grysbokkloof Private Nature Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 3

Ligging

  • Langs die R318, Grysbokkloof Private Nature Reserve, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grysbokkloof Private Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Grysbokkloof Private Nature Reserve, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf330e83a3da4c7b3101a7830cbd08fd201192e18eebba0f6e8b3c7f7d85006125b018a52b4262a068a60afbbd98b5fbb192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Off the R318 Grysbokkloof Private Nature Reserve 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.74075 20.124416666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem