Guest House Mamma Mia

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Guest House Mamma Mia is in die sentrale, subtropiese dorp Nelspruit geleë. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek onderweg na verskeie besienswaardighede.

Die verblyf by Guest House Mamma Mia bestaan uit 10 kamers wat elkeen uniek ingerig is. Die kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke kamer het gratis WiFi-, lugversorging en verwarming, 'n plafonwaaier, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetkamer voorgesit. Maak op die kwotasie seker of ontbyt ingesluit is.

Die gastehuis bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie. Lughawe-pendeldienste en ander rygeleenthede kan ook gereël word.

Guest House Mamma Mia is ideaal geleë naby restaurante, winkels, die Nelspruit Gholfklub, natuur- en wildreservate en Mbombela Stadion om maar net 'n paar te noem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Guest House Mamma Mia gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R760 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]