Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gugulesizwe & Little Gugs

Lodge
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KwaMpukane Maputaland, 24 km vanaf Mabibi, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gugulesizwe & Little Gugs bied 'n unieke bosveld-ervaring in struktuurtente op 'n duin met uitsigte oor die kuswoud en die Indiese Oseaan. Dit is tussen waterbessies en groen wildedadelpalms slegs 24 km vanaf Mabibi aan die Olifantkus geleë.

Dié gastehuis bied verblyf in 10 uniek ontwerpte kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Elke eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en die Gesinskamer het ook slaapplek vir 2 kinders. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Gaste het toegang tot die hooflodge wat of by Gugulesizwe of Little Gugs sal wees. Dit het 'n lieflike swembad en elke lodge het ook 'n sitarea vir gaste, 'n kroeg met 'n koffiestasie en 'n eetarea waar gaste die vegetariese etes wat ingesluit is kan nuttig.

Die lodge het 'n lieflike boma met 'n sentrale vuurput waar gaste kan kuier. Aktiwiteite in die omgewing sluit snorkel en 'n kort 4x4-rit vanaf die kamp na Lala Nek in. Daar is ook 'n kindervriendelike snorkel-area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • KwaMpukane Maputaland, 24 km vanaf Mabibi, 3815, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Olifantkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KwaMpukane Maputaland, 24 km vanaf Mabibi, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc83802c8e1be2ba8f05df4bc8e05a923aaefb3ea2851ab7221da64e73f9026033615bbbb4cf44d43cfd4c264312306f040c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense KwaMpukane Maputaland 24 km from Mabibi 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.207027 32.778038
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem