Gunsfontein Eco Farm
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R717, Gunsfontein 213, Reddersburg, 9904, Vrystaat
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Gunsfontein Eco Farm, geleë aan die buitewyke van Reddersburg, nooi gesinne of groepe vriende om 'n rustige verblyf in sy bekoorlike selfsorgplaashuis te geniet.
Hierdie lieflike blyplek is versier in die koloniale plaashuisstyl en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer spog met 'n koninggrootte-bed en die oorblywende 2 slaapkamers het dubbelbeddens. Gaste deel 'n gastetoilet en 'n aparte badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, 'n Welcome Dover-stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV, braai-area, 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n stoep en 'n houtvuurwarmbad in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gunsfontein Eco Farm is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en bied 'n idilliese ontsnapping uit die gewoel van die stad. Dit is die perfekte bestemming vir 'n rustige naweekwegbreek of vakansiewegbreek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Hier praat ons
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Annemé Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R717, Gunsfontein 213, Reddersburg, 9904, Vrystaat
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R717, Gunsfontein 213, Reddersburg, 9904, Vrystaat