LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+179
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Spesery Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Haldon Estate bied netjiese en gemaklike selfsorgverblyf op 'n rustige plaas in Bloemfontein, wat dit die ideale verblyf maak vir diegene wat bloot wil wegkom van die daaglikse gewoel en gejaag. Die verblyf is ongeveer 8 km vanaf die sentrum van die historiese stad Bloemfontein en 2.8 km vanaf die N1 geleë.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 6 kothuise. Elke kothuis is gemeubileer met gemaklike beddens en het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuise het óf 'n kombuisie óf 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n induksiestoof of tweeplaatstoof. Alle potte, panne en braaitoerusting is beskikbaar. Elke kothuis het 'n eetarea sowel as 'n patio met 'n buitebraai en sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar in al ons eenhede. Alle eenhede het slim-TV's met Netflix en YouTube.

Gaste kan toegang tot 'n ruim agterplaas geniet, 'n wandeling deur die tuine neem of 'n piekniek hou. Gaste het toegang tot 'n groot gedeelde swembad.

Gaste wat die Saffron-, Bluegums-, Lavender- en Rosemary-eenhede beset, het toegang tot hul eie privaat borrelbaddens.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Chantelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en omringd met pragtige landskap. Pragtige estate en vriendelike gasheer. Sal beslis weer besoek en aanbeveel.
Sep 2026
Puleng M
Saam met lewensmaat
5.0
Therapeutic. My stay at Haldon was beautiful — and truly therapeutic. From the mineral water that soothes your body the moment it touch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Michelle W
Saam met vriende
5.0
Felt like home. Beautiful place. Relaxing. Friendliness. Safe environment. Would stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Zelda B
Gesin met tieners
5.0
Very neat and such an amazing place. Friendly people and well organised. Very neat and a beautiful place. You get lost in nature but cl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Tiffany S
5.0
Charming 'old farm' stay. After a warm welcome, I enjoyed a relaxed and peaceful stay. I had a lovely view of the garden and there was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 1 Spesery Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Haldon Estate het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Spesery Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cba5da563e664f7f3eacb74536a223548e932bba8d2b813fe96a999cde749abfdbc9bbabab479ab3c384ea3f18dd4a3690a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 1 Spesery Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.140940819581 26.155056668887
Soek in 'n groter streek