LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38
Gastehuis in Rynfield

Haleys Guest House

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Parker Street, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Haleys Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Rynfield, Benoni. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis bied 2 kamers en elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke kamer het ook lugversorging, 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n slim-TV met toegang tot gratis, onbeperkte WiFi in elke kamer.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die gastehuis is naby winkelsentrums, hoofvervoerroetes en ander geriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marilieze P
Gesin met klein kinders
5.0
Very safe, neat and beautiful accommodation. Very safe, neat, clean and beautiful accommodation. The host is very friendly and went abo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Estee H
Besigheidsreis
5.0
Super. Veilig. Super skoon. Modern en luuks. Gerieflik. Gasheer awesome. As ek 6 sterre kon gee, sou ek. Modern. Super skoon. Gerieflik. Uitstekende d...
Sien meer
Jul 2026
Karen R
5.0
Wens ek kon langer bly. N Pragtige slaapplek met n stort waarvan ek net kan droom. Die eienaar en personeel doen baie moeite met die geriewe soos die ...
Sien meer
Apr 2026
Louise V
5.0
'n Netjiese, gerieflike en veilige gastehuis in Benoni! Sterk aan te beveel. Uitstekende verblyf!
Apr 2026
Helene V
Besigheidsreis
5.0
Peaceful. Professional peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 9 Parker Street, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Haleys Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Parker Street, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe458506d7bc480db78778407ef2b7fe46f132edf73b8e1d0ab2fe1a419321f935949c9a7c1e05545317b8611a7d2df2d2a10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 9 Parker Street Rynfield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.13866 28.34393

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang