LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hamelin Guest House | LekkeSlaap
+11

Hamelin Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Olympic Laan, , Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hamelin Gastehuis bied B&B-verblyf in Bluff, Durban. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met uitsigte oor die hawe en die stad, naby 'n hele rits doendinge.

Akkommodasie by Hamelin Gastehuis word aangebied in 6 slaapkamers wat smaakvol versier is. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en sluit 'n en suite-badkamer in wat beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe in die kamers sluit TV's met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.

'n Heerlike ontbyt word bedien en die gastehuis het ook 'n grasdak-lapa met braaigeriewe vir gaste se gebruik asook 'n gemeenskaplike swembad vir lafenis in die somer. Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en Hamelin Gastehuis is naby plaaslike strande, winkels, restaurante in die middestad en ander besienswaardighede.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Hamelin Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 16 Olympic Laan, , Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hamelin Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Olympic Laan, , Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3ODEzZmNiLTM4NjItNDA5OS04NDJkLTVjNzZiNDA3OTkwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 16 Olympic Avenue Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.9173843 31.0041371
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!