LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hananja Gastehuis | LekkeSlaap
+19

Hananja Gastehuis

27 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 27 resensies vir Hananja Gastehuis
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Mariette B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë. Vriendelike diens.

Ons was tevrede met die verblyf. Die akkommodasie is nie luuks nie, maar alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Ons is vriendelik ontvang.

Sonia V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid.

Baie netjies en skoon gewees en baie vriendelik en behulpsaam gewees. Dit is ook baie veilig daar gewees. Kan dit definitief aanbeveel. Dit is baie basies, maar redelik goeie waarde vir geld. Sal weer daar oorbly.

Mari L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en ons verblyf was aangenaam.

Vriendelik ontvang en lekker oornag.

Bernhard D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard D

Awesome.

Ons was baie tevrede met ons verblyf by Hananja. Die eienaars was baie gasvry en vriendelik. Ons gaan vir seker weer daar wil bly.

Bernhard D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard D

Baie gasvry, skoon, gerieflik en toeganklik. Sal sekerlik weer daar bly.

Die eienaars is baie professioneel, vriendelik, gasvry en behulpsaam.

Chris L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

No maintenance carried out by owner.

Entrance door hinges loose and door therefor dragging along floor. No burglar guards fitted. Bathroom basin plug and fitting leaking, does not hold any water. Same basin silicone sealant against wall has wide cracks. No maintenance - no hygiene! Cutlery in kitchen lying on open timber shelf - not even a simple plastic container for the cutlery. I am not being nasty, but this venue's rates is not value for money!

Jaco D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco D
Enkelreisiger

Netjies en skoon en baie sentraal.

Baie vriendelike diens en kamer was netjies en skoon.

Rensie H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rensie H
Gesin met klein kinders

Awesome service, for bed & breakfast i will most certainly use them again.

Breakfast was excellent.

Liza-mari D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Liza-mari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het beter verwag.

ADSL-lyn geadverteer asook braaiplek en TV waarvan ons nie gekry het nie. Hangplek vir klere baie swak. Ontvangsdame nie op datum gewees van ons betalings nie en het versoek ons moet nog betaal wat baie onprofessioneel voorkom.

Hilda P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda P
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly en die mense is vreeslik behulpsaam en baie vriendelik.

Als was netjies en skoon en hul was baie vriendelik en behulpsaam.

Yeonitta H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yeonitta H
Gesin met klein kinders

Was puik.

Dankie vir die gasvryheid. Sal beslis weer kom.

Sylvvia C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvvia C
Gesin met tieners

Ons was baie tevrede en sal Hananja beslis weer gebruik in die toekoms.

Vanaf ons ontvangs tot die uitklok die volgende oggend was dit alles awesome, ons het nie klagtes nie. Sal beslis ander besoekers soontoe verwys. Baie dankie vir die welkome ontvangs en die sorg daarvoor dat ons eenhede al 2 ure voor die inboek vir ons gereed was. Regtig 'n gastehuis wat ons beslis weer sal gebruik.

Rianie V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rianie V
Gesin met tieners

Het baie lekker gebly.

Baie vriendelike ontvangs gehad. Die kamers is baie netjies. Het baie lekker gebly. Dankie!

Bheka M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bheka M
Gesin met klein kinders

Vaal Marathon overnight-stop.

The place is very well located with a few malls and a variety of shops within walking distance. For our purpose it was perfect as it was about 2 km from the start of the Vaal Marathon. The linen could do with replacing. It's at a stage where washing will not quiet do anymore.

Henriette N - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Henriette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Needs an upgrade.

I asked for 2 single beds but got a double bunker which I hate and a squeaky double bed with flat pillows. Next to our room were people who talked very loud late night. The shower mat also needs a wash. TV did not work. All and all not a nice experience after all the Travelground places we used from here to Cape Town which was of a high standard.

Attie J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel privaat en alles beskikbaar in die verblyf behalwe 'n mikrogolf - voertuig onderdak.

Baie lekker oornag gebly - die mense baie gaaf en behulpsaam en lekker gesels.

Bennie V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam om daar te bly en die personeel is baie gasvry.

Ek sal weer in die toekoms daar bespreek indien ek in daardie omgewing moet oornag en beveel Hananja Guesthouse beslis by voornemende kliënte aan.

Jaco P - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die blyplek is netjies en die diens was flink.

Plek is netjies, maar van die meubels is oud en afgeleef.

Johan F - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met vriende

Baie professioneel!

Goed geleë en baie lekker gewees.

Jeanette V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette V

Het net oorgeslaap.

Sien die sterre hieronder.

Elna P - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna P

Ons was vriendelik ontvang en ons versoeke was 100% vervul.

Kamer 7 - Afwerking van kaste kort aandag en 'n handvatsel aan badkamer deur sal ook gaaf wees.

Albertus V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap en gestort in die mooi groot stort

Kamer netjies en groot sonder 'n tafeltjie om by te eet of te skryf. Geen plek in badkamer om klere te hang of neer te sit.

John S - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A definite yes - and a place to return to

Safe, friendly & relaxed atmosphere. Walking distance from shops. Very good customer service.

Albertus V - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker geslaap en sal weer gebruik maak van Hananja Guesthouse.

Sien die sterre hieronder.

Suzette G - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette G

Gerieflik!

Sien die sterre hieronder.

Adele B - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing!

Dankie vir die gasvryheid.

Hannetjie D - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker sal plek aan beveel vir mense

Goed sal verblyf aan beveel. Julle is goeie mense, dankie.

Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 145 Genl Hertzog rd, , Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMWU2ZmQ0LWVhOTMtNDkwYi05MzYwLWFmZWEwMTFmYmNjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 145 Genl Hertzog rd Tree Rivers 1929 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.660120607417 27.974066734314
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!