LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48
Selfsorg in Gauteng

Hanati Chalets   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Graham K
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Incredible weekend! Well situated. Very well-kept gardens, private accommodation and pool area. Hosts were exceptionally helpful and friendly. Will certainly be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Thank you, Graham! Hope to see you again soon. Regards. Attie & Hanlie

Petra S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Gerieflik en netjies en baie aangenaam. Die verblyf was gerieflik en die gasheer en gasvrou was baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie, ons hoop ons sien julle spoedig weer! Attie en Hanlie

Molatudi N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Friendly and professional service. Loved my stay. Very nice and peaceful. Really loved everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Thank you, Flip, It was very nice accommodation for you at Hanati. Hope to see you soon again. Regards, Attie & Hanlie

Delport P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie netjies, gerieflik en klamte. Uitstekende in alle opsigte! Fantastiese mense! Baie netjies, skoon, gerieflik, alles is beskikbaar. Bring net jou kos, klere en toiletware. Rustigheid, kalmte en vrede in die natuur! Sal vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie, Delport, bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer! Groete, Attie & Hanlie

Wendy L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Excellent! Highly recommended. The accommodation was very good value for money. Well situated and absolutely spotless with beautiful gardens. Very peaceful and a lot of privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Thank you, Wendy. It was so nice having you here. Looking forward to seeing you again! Regards, Attie & Hanlie

Tania B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

N ongelooflike plek. Die bos en stilte is ideaal vir die siel. Wat 'n ongelooflike plek. Stunning tuine netjies en skoon. Lekker privaat. Die eienaars se gasvryheid is ongelooflik. 'N regte stukkie hemel in die bos. Ek sal beslis weer enige tyd teruggaan. Regtig die moeite werd. Het die stilte baie geniet. Die groot swembad is beslis ideaal vir die warm dag of na 'n lang bosrit. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie, Tania. Dit was heerlik om julle hier te akkommodeer en ons vertrou ons sien julle gou weer! Groete, Attie en Hanlie.

Charl B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

100%. Friendly service and a neat place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie, Charl, ons is bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle gou weer en baie dankie vir die mooi briefie! Groete, Attie en Hanlie

Denise D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Amazing loved every minute. It was comfortable and perfect for our needs. Well equipped and a beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet en dit was heerlik met julle hier. Dankie ook vir jul briefie! Groete.

Yolande G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Aangenaam, rustig. Baie netjies, veilig en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie.

Dana B
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Good to get away and spend time with friends and family. Very nice self-catering option, quiet with the necessary amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

De Witskraal Road, Portion 28, Klipdrift 90JR, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4feb5ab028ebc230dbcad3d0fffd3f7c90056bdfa25a4afb475c8c708f3b6281e384bdd53b3afd8cdd22b14f11b9ab95ee3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 De Witskraal Road Portion 28, Klipdrift 90JR 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37237083886 28.321120937051
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang