Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hanekraai Guest House

Gastehuis
Cochin-kamer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesellige kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen R70 per persoon. Kinders onder 12 jaar eet vir helfte van die prys.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Frizzle-kamer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Die deur lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels waar gaste kan ontspan. Gaste wat hier bly het toegang tot parkeerplek reg voor die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen R70 per persoon. Kinders onder 12 jaar eet vir helfte van die prys.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jungle Fowl-kamer
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Jungle Fowl-kamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Daar is 'n aparte toilet met 'n stort, en wasbak in die kamer. Die kamer is met lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met DStv-kanale toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen R70 per persoon. Kinders onder 12 jaar eet vir helfte van die prys.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Faverolle-gesinskamer
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Faverolle-familiekamer is op die boonste verdieping en is op 2 vlakke gebou waarvan die boonste vlak na 'n balkon lei. Die oopplan-kamer het 'n dubbelbed op die onderste verdieping en lei op na die tweede verdieping wat 'n driekwartbed in die sitarea het. Die groot glasskuifdeur lei na 'n balkon waar die gaste na die dorp se liggies in die aand kan kyk. Die kamer is met lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV met DStv-kanale, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. 'n Ekstra bed vir 'n kind onder 12 jaar is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen R70 per persoon. Kinders onder 12 jaar eet vir helfte van die prys.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hamburg Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed in 'n aparte kamer en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak toegerus. Die eenheid het 'n kombuisie en 'n eet- en sitarea. Die woonstel lei na 'n braai-area en 'n tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen R70 per persoon. Kinders onder 12 jaar eet vir helfte van die prys.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Andalusian Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid is naby die hoofhuis en het 'n dubbelbed in die kamer en 'n enkelbed in die leefarea. 'n Ekstra bed kan ingebring word vir 'n kind onder 12 jaar. Daar is 'n kombuisie en 'n eet- en sitarea. Gaste wat hier bly het toegang tot parkeerplek reg voor die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen R70 per persoon. Kinders onder 12 jaar eet vir helfte van die prys.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marketstraat 11, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwFl5hIWCDFMLV86BB87LBijZO2JsTKSZQZsBnpZsvXiokb9X3T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 11 Market Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.957252309226 24.718973460731
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem