Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hanstead Heath

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Hanstead Heath
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elma W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma W
Gesin met tieners

Fantasties en heerlik, als in een.

Marci is vir seker die beste gasvrou wat ek al ontmoet het. Haar passie vir haar gaste is uit die boonste rakke. Die eenheid was baie netjies en gerieflik ingerig. Die omgewing was stil en mens kon goed uitrus. Ek sal enige tyd weer daar tuis gaan en hulle definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hanstead Heath se terugvoer

Dear Elma, thank you for your lovely review. It was a pleasure meeting you.

Hanstead Heath
Jandre V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre V
Gesin met tieners

Pragtig en rustig!

Pragtige akkomodasie baie naby aan Hilton College. Sal vir seker weer besoek. Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hanstead Heath se terugvoer

Hi Jandre. Thank you for your great review. We appreciate it.

Hanstead Heath
Esme D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant, heartwarming stay with beautiful surroundings.

We experienced exceptional hospitality and were very well looked after from the moment we checked in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hanstead Heath se terugvoer

Thank you for your lovely review.

Hanstead Heath
Corri S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corri S
Saam met vriende

Lovely accommodation with everything you need!

Comfortable, clean, modern, and a beautiful outlook. Just a 2 minute drive from Hilton College for those visiting for sporting events. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hanstead Heath se terugvoer

Thanks for the great feedback.

Hanstead Heath
André S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André S
Gesin met tieners

Pragtig, skoon, netjies en vriendelik.

Baie vriendelike en behulpsame mense wat ekstra doen om jou welkom te laat voel. Daar het selfs 'n pak houtskool en aanstekers vir ons gewag, reg vir 'n braai. Die verblyf is uitmuntend, skoon, netjies en word baie mooi onderhou. Die ligging is naby genoeg aan die hoofweg, maar ver genoeg dat jy dit nie hoor nie. Dit is nie ver van 'n winkelsentrum af nie. Die donkies is baie vriendelik en geniet hulle wortels en appels. In geheel is dit 'n puik plek en word definitief aanbeveel as jy Hilton of Pietermaritzburg besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hanstead Heath se terugvoer

Hi Andre. Thank you for the great review. We appreciate it so much.

Hanstead Heath
Chris S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met tieners

Top akkommodasie teen 'n billike prys.

Baie vriendelik en skoon netjiese geriewe. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hanstead Heath se terugvoer

Thank you Chris, for the great review. It was a pleasure meeting you and your family.

Hanstead Heath
Anelize L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice!

Awesome place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hanstead Heath se terugvoer

Hi Anelize. Thank you for your lovely review. We appreciate it.

Hanstead Heath
Charmaine V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Ongelooflike gasvryheid in 'n pragtige omgewing.

Ons het 2 wonderlike nagte by Hanstead Heath geniet. Lieflike skoon verblyf, goed ingerig, pragtige plaas uitsig, vars lug, dierbare donkies plus warm gasvryheid het hierdie besoek onvergeetlik gemaak. Sal dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hanstead Heath se terugvoer

Dear Charmaine, thank you for your lovely review. It was such a pleasure to meet you.

Hanstead Heath
Marica B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica B
Saam met vriende

Ons het dit baie geniet. Baie gasvry.

Die verblyf was netjies en skoon. Kamers ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hanstead Heath se terugvoer

Hi Marica. Thank you for your review. We hope to see you again.

Hanstead Heath
Jorina V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina V
Gesin met tieners

Rustig, ontspannend en heerlik!

Is 'n pragtige plek en ongelooflik netjies! Mooiste natuurskoon! Baie vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hanstead Heath se terugvoer

Thank you for the lovely review. We appreciate it.

Hanstead Heath
Mariette W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette W

Pragtige en veilige oornag slaapplek.

Hanstead Heath is die ideale oornag bestemming vir families/‘n groep alleenreisende vroue. Pragtig, stil, veilig, ruim, lieflike stoep waar jy rustig jou koffie kan geniet. Volledige kombuis. Die eienaar het tot melk verskaf en vêr gery toe ons vra vir nog melk. Die eiendom is op ’n plot met elektriese omheining reg rondom. Maklike ruim parkering. Die eiendom is nie ver van die snelweg nie en maklik om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hanstead Heath se terugvoer

Mariette it was so lovely to meet you. Thank you for the kind review.

Hanstead Heath
Annemarie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Gesin met tieners

Awesome Awesome Awesome!

Awesome, vriendelike eienaars en baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hanstead Heath se terugvoer

Hi Annemarie.

It was lovely having you as our very 1st guests.

Thank you.

Kind Regards
Hanstead Heath

Hanstead Heath
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D534, Hanstead Heath nommer 1e, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0655aff4b4cd832298a7657dd18d4be5654b4841a16872c9be6f7f0f71d35a1661eed5703dc6513dba05b4e8bae18d5e9539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Off the D534 Hanstead Heath number 1e 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -29.500660143354 30.287859907217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem