LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marnus V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Goed geleë. Mooi skoon en netjies. Lekker gebly. Goed geleë. Mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

'n Plekkie wat net mooi al ons boksies getik het. Skoon, veilig, vredig, pragtig. Dit was fantasties! As ons kon, het ons ingetrek en net daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milinda L
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Pragtige natuurskoon en absolute stilte. So lekker. Gawe en behulpsame gasvrou. Goed toegerus met die heerlikste kaggel en vuurherd. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker gerus! Huis baie netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Groot stortgeriewe met goeie druk en 'n gas geyser wat behoorlik werk. Well done. Eienaar baie behulpsaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dion B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Will return. It is wonderful. Views. Clean. All you need. Second time for us to stay and just love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Onbeskryflik mooi en rustig. Dit was die mees ongelooflike lekker bly. Die omgewing is asemrowend mooi. Die huis is so wonderlik ingerig en keurig gebuiseer. Die weer het nie toegelaat dat ons die hottub kon gebruik nie, maar dit moet heerlik wees om daar buite te sit en die sonsondergang en later die sterre te kyk. Ons gaan vir seker weer en langer bly om die pragtige natuur en rustigheid te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla L
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Juweel in Hantamberge! Wat 'n juweel van 'n plek in die hartjie van die Hantamberge! Die verblyf was ongelooflik, en is saam met die wonderlike natuurskoon 'n perfekte kombinasie. Pragtige plek om te oornag vir twee aande op reis na 'n verdere bestemming, of net vir 'n wegbreaknaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley P
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Road conditions are a challenge for normal vehicles. The fireplace is smoking into the cabin. Good communication from the host. Stunning views! Clean cabin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy G
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Worth every cent. Beautiful, peaceful and worth every cent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekkerste lekker verblyf. Ons geniet Hantamland verskriklik baie. Die huis is mooi, ruim met alles wat jy nodig het, en die natuurskoon is besonders! Gasvrou is altyd vriendelik en het nog net uitstekende diens ontvang. Sien julle definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Ambaaishoek, Hantamberg, 57.7 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82be5652e426bfa30ace55dd3be61e6b6c336a0ab3e51bd2bed1ff8b212cd9399be037feab6bd41a3b9e23ecd5c0e581c9ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 Ambaaishoek Hantamberg 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -31.376440185133 19.788563411513