6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ambaaishoek, Hantamberg, 57.7 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hantamland is ’n unieke selfsorgeenheid op die majestieuse Hantamberge, 57,7 km vanaf Calvinia.
Die huis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n enkelbed en die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Daar is ’n stort, wasbak en toilet in die badkamer.
Die kombuis is ten volle toegerus met ’n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet. Die leefarea het gerieflike sitplekke en ’n enkelbed. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is binne- en buite-braaigeriewe, sowel as ’n warmbad waar gaste die pragtige fynbos kan waardeer. Daar is ’n lieflike buite-stort, wasbak en toilet.
Die Hantamberge is bekend vir pragtige sonsondergange, pragtige plantegroei, asemrowende uitsigte en sneeu in die winterberge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 98
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Ambaaishoek, Hantamberg, 57.7 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Hantamland het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ambaaishoek, Hantamberg, 57.7 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang