Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Dayz

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tegwan-weg 7, Marine Glen 1, Ramsgate Beach, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Happy Dayz is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in 'n kompleks in Ramsgate Beach, Margate, net 240 m van die strand af.

Die woonstel is op die grondverdieping en is in 'n rustige area langs die rivier. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers deel badkamers wat baddens en storte het. Die veilige kompleks het 'n noodplan vir water indien daar enige waterprobleme in die omgewing is.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan etes by die toonbank of aan die etenstafel geniet.

Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-eetarea.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area in die mooi tuin.

Happy Dayz is 60 m vanaf Waffle House en Blue Lagoon Restaurant. Ramsgate spog met aktiwiteite soos voëlkyk, voetslaan, stap en gholfspeel. Gaste kan ook n draai gaan maak by besienswaardighede soos Butterfly Valley.

Slaapplek

’n Bespreking by Happy Dayz sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Happy Dayz
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Tegwan-weg 7, Marine Glen 1, Ramsgate Beach, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Happy Dayz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tegwan-weg 7, Marine Glen 1, Ramsgate Beach, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2d370d8cfb6de9e4edada4b225170c4eb68fb20c469a65ac6b8722bf1c3e82edf344537507d3b7cf985bf88bc45004d92ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 7 Tegwan Road Marine Glen 1 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -30.887773 30.346373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem