2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Andrew White Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Happy Daze Self-catering is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Swellendam. Die eenheid is naby restaurante, winkels, 'n gholfbaan en 'n natuurreservaat.
Die eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus is. Verder is daar 'n etenstafel met 2 stoele, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid is met 'n omsetter toegerus wat die ligte en alle elektroniese toerusting aan die gang hou.
Daar is veilige parkeerplek met beligting voor die eenheid.
Gaste kan voetslaan- en bergfietsryroetes, wynproe, historiese toere en perdry in Swellendam geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Andrew White Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Happy Daze Self-catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Andrew White Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang