2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Beth Street, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Happy Haven is 'n lieflike, knus selfsorgvakansiewoonstel met slaapplek vir 2 gaste in Riebeeckstad, Welkom, en ideaal vir rustige oornagverblyf.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube.
Gaste het ook toegang tot 'n tuin en sitplek waar hulle kan ontspan. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Beth Street, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Happy Haven het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Beth Street, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang