Happy Jackal
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standard Double or Twin Room
- Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
- Luxury Double Room
- Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
- Comfort Cottage
- Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
- Comfort Triple Room
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Three-Bedroom House
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Classic Apartment
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Standard Studio
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Deluxe Suite
- Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.
Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 1 week vooraf gereël word. Gaste moet die bestuur kontak indien dit nader aan die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Riverside Drive, Riverside Park, Colchester, 6175, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang