LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Happy Times Leisure Retreat | LekkeSlaap
+30

Happy Times Leisure Retreat

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sylvia-weg 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Happy Times Leisure Retreat is ’n selfsorgvakansiewoonstel slegs ’n paar minute se ry vanaf die hoofstrand in Scottburgh.

Dié woonstel is volledig ingerig en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ’n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die kombuis beskik oor alle nodige toebehore om maaltye te kook. Ontbyt en aandete kan egter aan gaste bedien word teen ’n ekstra koste.

Die sitarea het ’n TV met volledige DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Happy Times Leisure Retreat is slegs 5 minute ver van al die winkels, restaurante, supermarkte en ander geriewe in die dorp af.

Dit is slegs 2 minute van die strand af en dit is ook naby doendinge soos haaihokduik en om op 'n mikrovliegtuig te vlieg. Branderplanklesse word ook aangebied.

Slaapplek

’n Bespreking by Happy Times Leisure Retreat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Happy Times Leisure Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sylvia-weg 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Happy Times Leisure Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sylvia-weg 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARbuYbwSWNvzKNdUaVNhN9k4Df6uf6mIYsxobTUvEuYSNiKiDap?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 4 Sylvia Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -30.2715375 30.7564054
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!