+34

Hardman Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Lincoln Avenue and Gloucester Road, Port Edward, 4743, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hardman Beach House is 'n selfsorgeenheid in Port Edward met 'n privaat ingang wat aan die eienaar se hoofhuis grens.

Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer is onder en het ook 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer is ook onder en het 1 enkelbed. Die badkamer het almal net 'n stort.

Die leefarea op die boonste verdieping het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n etenstafel en sitplek vir 4 en die sitarea het nog gemaklike sitplek voor die TV.

Gaste kan die pragtige see-uitsig vanaf die balkon bewonder en die gemeenskaplike swembad en braai-area geniet. Die eiendom is ommuur en beveilig met 'n alarm. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Corner of Lincoln Avenue and Gloucester Road, Port Edward, 4743, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hardman Beach House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Lincoln Avenue and Gloucester Road, Port Edward, 4743, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e9e1a68307235fcc8e0052e37976148223c59cf897fefa153001de550d3de9658d9c00a9d1581f79d3fdd2d3a3aa40e8cc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 5 mense 4 5 1 4 Corner of Lincoln Avenue and Gloucester Road Port Edward 4743 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.055779655997 30.224954285528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang