Claremont Akkommodasie by Harfield Guest Villa | LekkeSlaap
+19

Harfield Guest Villa

B&B
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eerstelaan 26, Harfield Village, Claremont, 7740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Harfield Guest Villa is in Harfield Village in Kaapstad, 'n ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 3 luukse en 3 superieure kamers, asook 1 luukse en 1 superieure chalet. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, internet, TV, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en komplimentêre sjerrie. Aandete is op versoek beskikbaar.

Ons wil graag jou wittebrood selfs meer onvergeetlik maak. Geniet ontbyt in die privaatheid en gerief van jou kamer met 'n komplimentêre bottel vonkelwyn en Tafelberg in die agtergrond.

Harfield Guest Villa is is in die Suidelike Voorstede, net 15 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 5 minute vanaf Kirstenbosch Botaniese Tuin en Nuweland Krieket- en Rugbystadions. Die gewilde winkelsentrum, Cavendish Square, is stapafstand ver, en ons is ook net 'n kort entjie se ry vanaf Tafelberg en gewilde strande.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Harfield Guest Villa
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Eerstelaan 26, Harfield Village, Claremont, 7740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harfield Guest Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eerstelaan 26, Harfield Village, Claremont, 7740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3YjkxZDFhLTJhZTUtNGU1NS1iMjFjLTEyNzUxNTE3YjkxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 26 1st Avenue Harfield Village 7740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.986324946394 18.47221579398
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za