Harlaston Leisure Isle
10 gaste
4 slaapkamers
7 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Founders Road, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie gesinshuis is net sowat 80 m van die waterkant by die "Hippo"-poel in Knysna af. Dit beskik oor houtvloere regdeur, met ruim slaapkamers bo en onder, en die bekoorlike gekraak van die vloere dra by tot die karakter daarvan.
Die huis kan tot 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hulle deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV en het 'n kaggel.
Buite is 'n lieflike patio met buitesitplek en 'n lieflike grasperk waar kinders vrylik kan rondhardloop.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 33
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7 Founders Road, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Founders Road, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang