Harmonie @ 4
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lorettha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Ina D - Apr 2024
Algehele gradering
Ek sal enige tyd weer daar oorslaap en beveel dit aan.
Harmonie @ 4 se terugvoer
Beste Ina, dit was nou soos familie wat tuis gekom het. Dit was heerlik om jou te ontmoet en die geselsies oor almal wat jy en my man gemeenskaplik ken.
Gwen R - Apr 2024
Algehele gradering
Overnight stay.
Harmonie @ 4 se terugvoer
Thank you, Gwen. It was so nice to meet you and I am glad you enjoyed your stay.
Jos N - Feb 2024
Algehele gradering
Alles wat jy benodig. Netjies. Heerlik om te bly.
Harmonie @ 4 se terugvoer
Beste Jos, dit was so 'n plesier om jou te leer ken. Geniet jou reis verder in Suid-Afrika.
Anthea H - Feb 2024
Algehele gradering
Besonderse goeie diens.
Harmonie @ 4 se terugvoer
Baie dankie Anthea, dit was net 'n plesier.
Andries P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Harmonie @ 4 se terugvoer
Baie dankie, Andries. Dit was lekker om jou by ons te ontvang.
Gustie V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornag.
Harmonie @ 4 se terugvoer
Baie dankie Gustie, dit was baie lekker om julle te ontvang en dat jul karavaan so maklik ingepas het, was vir my 'n groot verligting. Hoop ons sien julle weer eendag, Lorettha.
Beaulah P - Des 2023
Algehele gradering
Lovely place and reasonable price.
Harmonie @ 4 se terugvoer
Thank you very much, Beaulah. It was so nice to meet your family, and I am glad they enjoyed the stay. Lorettha
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullerstraat 4, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap