- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R318, Harmonie Farm 232, Keisie Vally, Montagu, 6270, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Harmonie Farm Cottage is in die Keisie-vallei op 'n werkende plaas, 20 km wes van Montagu, geleë. Dit bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n plaaskothuis in 'n rustige omgewing, met skouspelagtige uitsigte oor wingerde en berge.
Die kothuis is op 'n wynplaas genaamd 'Harmonie' geleë en bied slaapplek vir 4 gaste. Dit bestaan uit 2 slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kothuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel en 'n TV met Openview-kanale.
Die kothuis het 'n oordekte patio met ingeboude braaigeriewe, en gaste het toegang tot veilige parkering en gratis WiFi.
Die ligging bied toegang tot besienswaardighede in Montagu, sowel as Avalon Springs en Montagu Springs. Montagu bied 'n oorvloed wandelpaaie, fietsrypaaie, wynplase, restaurante, museums en meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R318, Harmonie Farm 232, Keisie Vally, Montagu, 6270, Wes-Kaap
- Gaste dink Harmonie Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R318, Harmonie Farm 232, Keisie Vally, Montagu, 6270, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang