LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+57
Kampeer/karavaan in Dinokeng Wildreservaat

Hartbees Boskamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Devon K
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Lekker place, great destination. Loved our stay! Our hosts went out of their way to put a splash pool up as we were all baking. They were always checking if we were good or needed anything. Since they recently took over a previous camp, they have done amazing work. Really looking forward to coming back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2026

Camping site good. Stay was wet and cold due to the weather. Please, future campers, you can't plan for good weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dina H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Had an amazing time, recommend it! It was clean and semi-private. Loved it. Bathrooms were close by, so no problem. Warm water in the showers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana S
Kort verblyf
4.8
Aug 2026

Baie lekker en gemaklik. Ontvangs was baie maklik en alles is mooi aan ons verduidelik. Groot concrete blad onder skadunet was lekker sodat ons nie nodig gehad het om ons tente op te slaan nie. Asblusies was netjies en skoon en heerlike warm water was beskikbaar. Gratis sakkie hout was 'n welkome geskenk. Ons het wel nie baie wild gesien nie, maar die sonsondergang en sonsopkoms het dit die moeite werd gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Eg bos, eg stil, eg rus. Hier kan jy kom afskakel. As jy stilte waardeer en 'n eg bos ervaring wil beleef, dan is Hartbees Boskamp net die plek vir jou. Jou entertainment is die bos om jou en die wild wat om die kamp volop voorkom. As jy gelukkig is, sien jy dalk die renosters en olifante wat daar kom wei. Die geen musiek beleid sorg vir 'n stil omgewing wanneer die son sak en dan hoor jy die jakkalse, hienas en ander bosbewoners gesels. Sit 'n rukkie stil en die nagapies kom kuier en soek vrugte. Dis 'n 10 uit 10 ervaring. Dankie. Mag die kamp net vorentoe gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel B
Kort verblyf
4.8
Jun 2026

Rustig, pragtig, perfek. Die Boskamp is in 'n stil deel van die park geleë wat maak dat mens al die naggeluide ongestoord kan hoor en daar is nie onnodige steurnis van skerp ligte etc. nie. Pragtige sonsondergange kan gesien word van die kamp af en diere wei partykeer naby aan die heining. Die kamp is skoon en netjies met party staanplekke wat onder skadunet afdakke en geplavei is. Die gasvrou het mens dadelik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie H
Kort verblyf
4.8
Mei 2026

Pleasant and tranquil. Pleasant and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sean R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Really peaceful and rustic style camp. Really enjoyed our stay here, very basic camp and despite the ablutions being aged, they are kept immaculate! I look forward to seeing the work that the new owners have planned for the campsite. Updated photos will also help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David M
Kort verblyf
4.4
Sep 2026

Loved our stay. We had a wonderful stay at Hartbees Boskamp. The campsite is beautifully laid out with spacious, fairly well-maintained stands that offer a great camping experience. The ablution facilities were clean and well looked after throughout our stay. One of the highlights was the abundance of game visible directly from our campsite. Being able to watch wildlife from the comfort of our camp added tremendous value to the experience. The campsite itself is well situated, offering both privacy and excellent views of the surrounding bushveld. The hosts were incredibly friendly, welcoming, and always willing to assist. The only significant issue we experienced was the water quality. The water coming from the taps had a very dirty, muddy appearance. Overall, Hartbees Boskamp is a lovely destination with great facilities, abundant wildlife, and outstanding hospitality. We would gladly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Douw B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustige bosveld. Skoon en goeie diens. Goeie diens! Netjiese badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rita-Jean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R734, 123 Hartbeesfontein, Hammanskraal, Dinokeng Game Reserve, 0405, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03eac28aeae72ef8df2cffbcef7924a98dd4fe8ebf48a6525a02f9a8024579d0a16e3c383941777fb86f2f314820447414f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 R734 123 Hartbeesfontein, Hammanskraal 0405 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -25.396836681821 28.440159089785
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang